Текст песни с аккордами
Вступление [Intro] Ab Db Ab Ab Eb Ab [Verse 1] Ab Db Ab Die son gooi mirages in die vaal ou Karoo Fm Ab Eb My pa draai die Blaupunkt sy volume tot bo Ab Eb Db Ab En ons luister vir Elvis Oom Ge en Koos Doep Fm AB Db Eb Ab En die ou bruin Audi vreet die myle stuk vir stuk op Ab Db Ab In die klipkerk se skadu op Graaff-Reinet Fm Ab Eb Is die bruin kar se tank vol en die drywer mik regs Ab Eb Db Ab Om na die verkwikking weer rigting te kry Fm Ab Db Eb Ab En die windpomp waai vir my as ons verby ry [Chorus] Ab Db Ab En onthou jy nog die draadloosdae? Ab Fm Eb Van storietyd of siembamba Ab Fm Db Ab En my oupa wat tussen die stasies wonder Ab Fm Eb Ab Waar de hel is André Stander Ab Db Ab En onthou jy nog die draadloosdae? Ab Fm Eb Met Ouma wat so biddend vra Ab Fm Db Ab “Sal die weerman ons van die reën kom vertel?” Ab Fm Eb Ab Wat sy op haar knieë bly bestel Ab Fm Eb Ab Wat sy op haar knieë bly bestel [Instrumental] Ab Db Ab Ab Eb Ab [Verse 2] Ab Db Ab En sometimes verlang ek na die ou Karoo plaas Fm Ab Eb Met sy wilgerboom sunsets en die draadloos wat blaas Ab Eb Db Ab Ja die eighties voel soos 'n duisend jaar terug Fm Ab Db Eb Ab Maar Koos Doep se woorde hang vir altyd in die lug Ab Db Ab En 'n glimlag lê diep in die lyne om sy oë Fm Ab Eb Van 'n man wat net in die Bybel en die twee uur nuus glo Ab Eb Db Ab En 'n kort ronde tannie wat agter hom staan Fm Ab Db Eb Ab Met ‘n vaddoek en 'n vliëplak sal sy self die droogte verjaag [Chorus] Ab Db Ab En onthou jy nog die draadloosdae? Ab Fm Eb Van storietyd of siembamba Ab Fm Db Ab En my oupa wat tussen die stasies wonder Ab Fm Eb Ab Waar de hel is André Stander Ab Db Ab En onthou jy nog die draadloosdae? Ab Db Eb Met Ouma wat so biddend vra Ab Fm Db Ab “Sal die weerman ons van die reën kom vertel?” Ab Fm Eb Ab Wat sy op haar knieë bly bestel Ab Fm Eb Ab Wat sy op haar knieë bly bestel
Видео клип
Основные табулатуры аккордов, бой
