Amanda Strydom — Die Eerste Seerkry

Текст песни с аккордами

    	    	Вступление

[Intro]
F# Bsus2/F#
F# B D#m C# B

[Verse 1]
    F#             B             F#          C#/F#
Die meisie met die puisie sit verwese in die hoek
   B             F#/C#          B               C#
Sy skryf gewonde woorde in haar Croxley klaswerkboek
      Bb/D            D#m          C#               F#
0 die droefheid sê sy saggies, die droefheid het my beet
    B               F#            F#sus2/C#  C#    F#        Bsus2/F#   F#    B
Nou wals ek met die weemoed, want jy    het  my vergeet

    F#         B                F#             C#/F#
Vergete is die maanligaand, die pawiljoen, die eerste soen
    B              F#/C#          B            C#
Die reuk van varsgesnyde gras toe ek en jy nog ons twee was
      Bb/D            D#m          C#               F#
0 die droefheid sê sy saggies, die droefheid het my beet
    B               F#            F#sus2/C# C#          F#
Nou wals ek met die weemoed, want jy...       het my vergeet

[Chorus]
F#  C#/F                D#m     Bb/D
Niks     kan die eerste seerkry keer nie
D#m           F#/C#          D#m/B Bb
   Geen muur,    geen skanse of verweer nie
    B     F#/C#    Bb/D    D#m
Ons almal moet die paadjie loop
    B         F#/C#    C#     F#
Die hart word eers met vuur gedoop
    B         F#/C#   F#sus2/C#  C#    F#    Bsus2/F#   F#   B
Die hart word eers in vuur....      gedoop

[Verse 2]
    F#             B             F#          C#/F#
En meisietjies sal grootword en seuntjies sal ook leer
   B             F#/C#          B               C#
Die dag sal kom dat hul alleen die lewe moet trotseer
      Bb/D            D#m          C#               F#
Gee hul lampe vir hul voete en 'n kompas vir die pad
    B               F#              F#sus2/C# C#           F#
Maar berus dat hui in eik geval hul eie...       koers sal vat

[Chorus]
F#  C#/F                D#m     Bb/D
Niks     kan die eerste seerkry keer nie
D#m           F#/C#          D#m/B Bb
   Geen muur,    geen skanse of verweer nie
    B     F#/C#    Bb/D    D#m
Ons almal moet die paadjie loop
    B         F#/C#    C#     F#
Die hart word eers met vuur gedoop
    B         F#/C#   F#sus2/C#  C#   N.C.
Die hart word eers in vuur....      gedoop

[Instrumental]
D G D A Bm Bm/A
F# B F# Bm D#m Bb

[Bridge]
   D#m        Abm              F#            Abm
En as my bene stram word en ek stadiger moet loop
   B7            F#             Abm         C#
En die are op my hande soos verliefde wurms knoop
      Bb/D            D#m          C#               F#
As alles wat eens helder was, verbleek na grys en grou
    B               F#              F#sus2/C# C#      F#
Laat my tog, soos kindertyd, my verwondering        behou

[Chorus]
F#  C#/F                D#m     Bb/D
Niks     kan die eerste seerkry keer nie
D#m           F#/C#          D#m/B Bb
   Geen muur,    geen skanse of verweer nie
    B     F#/C#    Bb/D    D#m
Ons almal moet die paadjie loop
    B         F#/C#    C#     F#
Die hart word eers met vuur gedoop
    B         F#/C#   F#sus2/C#  C#    F#
Die hart word eers in vuur....      gedoop		
    

Видео клип

Основные табулатуры аккордов, бой

Аккорды
TopAkkord.ru