Текст песни с аккордами
Вступление [Intro] A D A D [Verse 1] A D Ek het lankal immigreer na 'n kamer in my kop A D Vandaar hou ek versigtig die wêreld om my dop A D My kamer bied 'n skuilte as die storms buite woed A D My kamer ken geheime, my kamer ken my goed [Pre-Chorus] G A F#m Bm Beskut my teen 'n wêreld waar ek ongemaklik leef G F#m G A Bevry my van bagasie en laat my rustig wees [Chorus] D A F#m Bm Die wêreld is my woning nie, Totius sou verstaan G F#m Ek reis al meer na binne Bm A G Tot dit tyd word om te gaan A D Tyd word om te gaan [Solo] F C Gm Dm Bbm Am Dm A D [Verse 2] A D My kamer het geen meubels, geen boek of skildery A D Geen spinnerak of rommel om my aandag af te lei [Pre-Chorus 2] G A F#m Bm My kamer het groot vensters, sonder luike of gordyn G F#m G A Uitsig onbelemmerd, net die son wat helder skyn [Chorus] D A F#m Bm Die wêreld is my woning nie, Totius sou verstaan G F#m Ek reis al meer na binne Bm A G Tot dit tyd word om te gaan [Bridge] G Ons ken die komplot van die drama F#m Elke eeu word daar flink repeteer G Net die rolverdeling en dekor verander F#m A Maar waar is die groot regisseur, waar is die groot regisseur [Chorus] D A F#m Bm Die wêreld is my woning nie, Totius sou verstaan G F#m Ek reis al meer na binne Bm A G Tot dit tyd word om te gaan [Outro] A D Tyd word om te gaan
Видео клип
Основные табулатуры аккордов, бой