Текст песни с аккордами
Вступление BPM: 105 Released: 1 Jan 2010 Album: dink, leef, klink [Chords] [Am7 x02010] [G/B x2003x] Capo: No [Intro] Am7 Am Am Am7 Am Am7 Am Am7 Am Am Am7 Am Am7 Am Am Am7 Am Am7 Am Am7 Am Am Am7 Am F C G/B Oh oh ooh ooh, ooh ooh, Am7 Am Am Am7 Am Am7 Am F C G/B Oh oh ooh ooh, ooh ooh. [Verse 1] Am Wie regeer? F C C Wie is in beheer? G/B Wie's die begin en die einde, Dm Am Een wat is, wat was en wat kom? [Verse 2] Am My hart wil sing, F C C Alle eer wil ek bring, G/B Hy's die Weg en die Waarheid, Dm E E Daar's niemand, niemand soos Hy. [Chorus] Am7 Lig jou hande na bo, F Sing halleluja, gee ere aan Hom, (Hom), C Halleluja, ons Koning kom, G/B Loof Sy heilige naam. Am7 Lig jou hande na bo F Sing halleluja, vertrou op Hom, (Hom), C Halleluja, ons Koning kom G/B Hy kom om ons, N.C. Te haal, [Interlude] Am7 Am Am Am7 Am (haal, haal). F C G/B Oh oh ooh ooh, ooh ooh [Verse 3] N.C. F Elke knie sal buig, C Elke tong sal getuig, G/B Dm Hy't die dood vir ewig oorwin, E Hy't opgestaan. [Chorus] Am7 Lig jou hande na bo, F Sing halleluja, gee ere aan Hom, (Hom), C Halleluja, ons Koning kom, G/B Loof Sy heilige naam. Am7 Lig jou hande na bo F Sing halleluja, vertrou op Hom, (Hom), C Halleluja, ons Koning kom G/B Hy kom om ons, N.C. Te haal, [Interlude] Am7 Am Am Am7 Am (haal, haal). Am7 Am Am Am7 Am [Bridge] Am In 'n donker wêreld vra almal, C Wie sal die volk kom lei? G/B Dis die Ruiter op die wit perd, Hy kom, Dm E Hy kom vir jou en my. [Outro] Am7 Lig jou hande na bo, F Sing halleluja, gee ere aan Hom, (Hom), C Halleluja, ons Koning kom, G/B Loof Sy heilige naam. Am7 Lig jou hande na bo F Sing halleluja, vertrou op Hom, (Hom), C Halleluja, ons Koning kom G/B Hy kom om ons, Am7 Am Am Am7 Am Te haal, C Ons Koning kom, G/B F C Hij kom om ons te haal. . .
Видео клип
Основные табулатуры аккордов, бой