Текст песни с аккордами
Вступление [Intro] N.C. Twee teen die bors en een vir die keel A Trap plat daai prop en breek maar die seel [Verse 1] D Geelpap en mamba gif is soggens sy ontbyt A As 'n stoetbul storm sal die koeie vir hom fluit G A D My ou maat jy moet weet dis ñ storie oud soos tyd A D 'n Eeue lange bloedlyn wat die khakis laat skuit D G D Sit soos ñ bontpootbosluis as hy klub rugby speel A 'n Tok teen die dop is vir hom nooit te veel G A D Almal slaan na die dek as sweeties uit deel A D Twee teen die bors en een vir die keel [Chorus] D Het jy al 'n buffel op die lippe gesoen A O hel dis gevaarlik, maar man moet dit doen D 1,2,3 slukke proe net soos jêm A D D A D A D 'n Bottel Buffelsfontein sit jou terug in jou pram [Verse 2] D G D Hyt op sy troudag ñ strikdas van ñ dropper gebuig A Die hele bleddie dorp was daar om te getuig G A D Sy skurwe hakke het deur sy vellies geskeer A D Toe hy sy eerste drie tree na die kansel toe gee [Chorus] D Het jy al 'n buffel op die lippe gesoen A O hel dis gevaarlik, maar man moet dit doen D 1,2,3 slukke proe net soos jêm A D D A D A D 'n Bottel Buffelsfontein sit jou terug in jou pram [Bridge] A D A Twee teen die bors en een vir die keel E A Trap plat daai prop en breek maar die seel A D A Twee teen die bors en een vir die keel N.C. Trap plat daai prop en breek maar die seel A D A Twee teen die bors en een vir die keel E A Trap plat daai prop en breek maar die seel A D A Twee teen die bors en een vir die keel E A Trap plat daai prop en breek maar die seel [Chorus] D Het jy al 'n buffel op die lippe gesoen A O hel dis gevaarlik, maar man moet dit doen D 1,2,3 slukke proe net soos jêm A D 'n Bottel Buffelsfontein sit jou terug in jou pram [Outro] A D A Twee teen die bors en een vir die keel E A Trap plat daai prop en breek maar die seel
Видео клип
Основные табулатуры аккордов, бой