Текст песни с аккордами
Вступление [Intro] G [Verse 1] G C G D G Onthou jy net ses maande terug moet ons gaan bedel het by die bank G C G D G Vertel my wat moet 'n man als doen om met sy twee hande te plant [Pre-Chorus] Em D G C G Elke stofpad lei my na jou, al lyk the saaiery soms blou Em D G C G D En 'n gooie boer se besluit begin altyd by sy vrou [Chorus] G C G Vanaand dans ons die oeste van onse lande af G C G Die mielies staan hoeg en die kele is droog, gaan 'n kappie maak D/F# Em D G D/F# Em Skop ' n stoffie op want vanaand dans ons twee die oeste af D C D G Skop 'n stoffie op want vanaand dans ons twee die oeste af [Verse 2] G C G D G In my bek, dis die een ding van jou lippe wat tot by my ore lek G C G D G En maak plek, verf die mure baba blou dis klien Jan se nuwe vertrek [Pre-Chorus] Em D G C G Elke stofpad lei my na jou, al lyk the saaiery soms blou Em D G C G D En 'n gooie boer se besluit begin altyd by sy vrou [Chorus] G C G Vanaand dans ons die oeste van onse lande af G C G Die mielies staan hoeg en die kele is droog, gaan 'n kappie maak D/F# Em D G D/F# Em Skop ' n stoffie op want vanaand dans ons twee die oeste af D C D G Skop 'n stoffie op want vanaand dans ons twee die oeste af [Bridge] Em D G C G En elke boerdery se besluite begin agter slaapkamer ruite D/F# Em D G C D En al sak ek soms in twyfel is jy die een wat my oortuig [Chorus] G C G Vanaand dans ons die oeste van onse lande af G C G Die mielies staan hoeg en die kele is droog, gaan 'n kappie maak Em D G Skop ' n stoffie op want vanaand dans ons twee die oeste af Em D G Skop 'n stoffie op want vanaand dans ons twee die oeste af
Видео клип
Основные табулатуры аккордов, бой