Текст песни с аккордами
Вступление [Intro] Bm G D Bm G D Bm G D [Verse 1] Bm G D Jy was my laaste eerste soen Bm G D Ek besluit nog wat ek met my hart wil doen Bm G D Want 'n vorige keer het ek te seer gekry Bm G D Toe ek te laat uitvind sy is ook lief vir my G Bm D G En nou smeek ek myself om hier stil te bly want dis hier Bm D Waar ek gaan seerkry [Chorus] D Gmaj7 Ek hoop jy lê langs iemand wat jou kan liefhê soos ek doen Bm A G Ek het alles probeer, alles gegee maar dit was nie genoeg nie D G Ek hoop jy soen nou iemand wat jou soen soos ek kon doen Bm A G Ek het alles probeer alles gegee maar dit was nie genoeg nie [Verse 2] G D Onthou jy ons laaste soen Bm G D Kan jy sien wat jy aan my doen Bm G D Is 'n bietjie liefde te veel gevra Bm G D Ek wil hê jy moes my op jou hande dra Bm G D Ons het te lank gewas en ons gevoelens vermy dis net 'n droom wat oor is vir jou en my Bm G D Ons het te lank gewas en ons gevoelens vermy dis net 'n droom wat oor is vir jou en my G Bm D G En nou smeek ek myself om hier te bly want dis hier Bm D Waar ek gaan seerkry [Chorus] D G Ek hoop jy lê langs iemand wat jou kan liefhê soos ek doen Bm A G Ek het alles probeer, alles gegee maar dit was nie genoeg nie D G Ek hoop jy soen nou iemand wat jou soen soos ek kon doen Bm A G Ek het alles probeer alles gegee maar dit was nie genoeg nie [Bridge] G D Kan jy vir my sê Dm F# A Waar ons foute lê F# G D Hoe gaan ons die seer nou minder maak Bm A Dalk is ons nie vir mekaar gemaak G Dalk is ons nie vir mekaar gemaak [Chorus] D G Ek hoop jy lê langs iemand wat jou kan liefhê soos ek doen Bm A G Ek het alles probeer, alles gegee maar dit was nie genoeg nie D G Ek hoop jy soen nou iemand wat jou soen soos ek kon doen Bm A G Ek het alles probeer alles gegee maar dit was nie genoeg nie Bm A G Ek het alles probeer alles gegee maar dit was nie genoeg nie Em Ek het alles probeer alles gegee maar dit was nie genoeg nie
Видео клип
Основные табулатуры аккордов, бой
