Текст песни с аккордами
Вступление spotify:track:53qhm7R75aflGFmryYISkK Worked out on request for 15406 from South Africa Please: rate (stars left unter sheet) or/and add favorite (heart right above) When you are looking for chords of another nice song you could send me a Personal Message. [Intro] D D Dsus4 Dsus4 [Verse 1] D D Dsus4 Ek soek nou al lank genoeg vir iemand wat net iets aan my hart kan doen. Dsus4 D D So, ek stuur my lysie uit, kom ons sien wat die wêreld terug stuur vir my. D D G Ek soek iemand om my uit te daag, iemand wat ook blindeliks deur die lewe jaag. G D D Ek soek lekker lag en lekker speel, iemand wat geluk en hartseer met my sal deel. [Pre-Chorus] A D/A G/A A Ek soek daai von-ke... [Chorus] G D Ek soek lag tot ons val, gesels regdeur die aand, Bm soen in die reën en dans onder die maan. A G A Ek soek altyd nog een soen (soek) iemand wat simpel goed saam my doen. G Ek soek laf wees, mal wees, baie lag, D ek soek iemand sterk, maar iemand sag. Bm A G Maar wat ek die graagste sal wil kry A D D is iemand wat ook lief is vir my. [Verse 2] D D Almal sê jy vind haar as jy ophou soek, so wêreld, G ek sit terug, jy kan maar jou ding doen. G Solank sy ook heel naweek in die bed wil bly, D D pizza eet, pajamas dra en movies kyk. [Pre-Chorus] A Ek soek daai vonke... [Chorus] G D Ek soek lag tot ons val, gesels regdeur die aand, Bm soen in die reën en dans onder die maan. A G A Ek soek altyd nog een soen (soek) iemand wat simpel goed saam my doen. G Ek soek laf wees, mal wees, baie lag, D ek soek iemand sterk, maar iemand sag. Bm A G Maar wat ek die graagste sal wil kry A D A is iemand ... [Bridge] G Iemand wat wil bly vir die langpad, A iemand wat die donker kan wegvat, Bm A iemand vir 'n eensame hart. [Chorus] G D Ek soek lag tot ons val, gesels regdeur die aand, Bm soen in die reën en dans onder die maan. A G A Ek soek altyd nog een soen (soek) iemand wat simpel goed saam my doen. G Ek soek laf wees, mal wees, baie lag, D ek soek iemand sterk, maar iemand sag. Bm A G Maar wat ek die graagste sal wil kry A D D is iemand wat ook lief is vir my. [End-Chorus] G D Ek soek lag tot ons val, gesels regdeur die aand, Bm soen in die reën en dans onder die maan. A G A Ek soek altyd nog een soen (soek) iemand wat simpel goed saam my doen. G Ek soek laf wees, mal wees, baie lag, D ek soek iemand sterk, maar iemand sag. Bm A G Maar wat ek die graagste sal wil kry A D is iemand wat ook lief is vir my. D D D D Iemand wat ook lief is vir my.
Видео клип
Основные табулатуры аккордов, бой