Текст песни с аккордами
Вступление [Verse 1] C F C By Myl61 ja daar draai jy af C G en dan vat jy die pad na die see C F C Hier le die visplek van Sarah de Jager C G C aan die Weskus van Namibie C F C Sarah de Jager was so sterk soos 'n bees C G met haar viskeps en kadiebroek C F C Om haar te sien visvang is vistermansfees C G C want die vissie baklei vir haar hoek [Chorus] G F C Sarah, Sarah de Jager C Hierdie visplek van jou F G is vol vet kabeljou C F C en die steenbras en galjoene laat waai C G C aan die kus noord van Henties baai [Verse 2] C F C Die manne die dop en die brandewyn skop C G en die son brand en vreet jou lyf C F C Die streepsak raak vol maar katrolle bly rol C G C en die lyne staan almal styf C F C Hier het ou Sarah die manne geleer C G hoe 'n visstok 'n boog moet staan C F C Met stok in die maag teen die duim retireer C G C kom die vet visse blinklyf aan [Chorus] G F C Sarah, Sarah de Jager C Hierdie visplek van jou F G is vol vet kabeljou C F C en die steenbras en galjoene laat waai C G C aan die kus noord van Henties baai [Verse 3] C F C Vanaand as die son in die branders gaan slaap C G en die koue sak toe oor die kus C F C Dan sit die manne by die vure en gaap C G C en hul spog oor die grootste vis C F C Maar Sarah de Jager spook die hele nag deur C G in die droom van die visterman C F C want hier langs die Weskus is daar niemand meer C G C wat 'n knewel soos sy kan vang [Chorus] G F C Sarah, Sarah de Jager C Hierdie visplek van jou F G is vol vet kabeljou C F C en die steenbras en galjoene laat waai C G C aan die kus noord van Henties baai [Chorus] G F C Sarah, Sarah de Jager C Hierdie visplek van jou F G is vol vet kabeljou C F C en die steenbras en galjoene laat waai C G C aan die kus noord van Henties baai
Видео клип
Основные табулатуры аккордов, бой