Текст песни с аккордами
Вступление Artist: Chris Chameleon Album: 7de Hemel Year: 2003 [Intro] Dm Dm [Verse] Dm n mens sou dink dat jy volmaak is Dm die wyse waarop jy van jou selfgemaakte Dm F G Dm troontjie afkyk, wegkyk, neerkyk Dm maar ek is nie jou rondloperbrak nie Dm en ek is nie die ou vloerlap waarmee jy Dm F G Dm jou saddusseersgewete poleer nie [Chorus] Dm F G ek weet wat's jou grootste vrees Dm F G dis dat jy nes ek dalk ook n mens kan wees Dm F G en ek verstaan hoe dit jou sou verniel Dm Dm want dit maak jou, nes ek, n gebroke siel [Verse] Dm onthou jy nog toe net n mens was Dm Dm voordat jy geword het wat jy jouself nou so verhewe ag F G Dm n drogbeeld van praal en prag Dm maar wanneer jy alleen In jou huis Dm Dm die deur agter jou sluit weet dat jy dan agter slot en grendel F G Dm met die monster In jou leef [Chorus] Dm F G ek weet wat's jou grootste vrees Dm F G dis dat jy nes ek dalk ook n mens kan wees Dm F G en ek verstaan hoe dit jou sou verniel Dm Dm want dit maak jou, nes ek, n gebroke siel [Bridge] Bb A kyk, die wiel draai Dm en ons draai en draai en draai daarmee tesame Bb A kyk, die wiel draai Dm en ons draai en draai en draai daarmee tesame Bb A Dm kyk, die wiel draai [Chorus] Dm F G ek weet wat's jou grootste vrees Dm F G dis dat jy nes ek dalk ook n mens kan wees Dm F G en ek verstaan hoe dit jou sou verniel Dm Dm want dit maak jou, nes ek, n gebroke siel Dm gebroke siel
Видео клип
Основные табулатуры аккордов, бой