Текст песни с аккордами
Вступление [Intro] D Gmaj7 D Gmaj7 [Verse 1] D G Daar's n park in my tuisdorp ver weg van die stad se lawaai A D Waar die kinders na skool in die middae kom speel en baljaar G En eandag sien ek n klein dogtertjie eenkant alleen A D Met traantjies wat rol oor haar sproet gesiggie heen [Chorus] D G A D En ek sy : 'sproetjies, liefling, daar 's n reenboog in jou or G D E A Wil jy graag 'n groot geheim hoor? Almal wil graag soos jy waes D G F# Bm Want jy's pragtig, liefling', en sy druk saggies my hand G A D Bm En sy 'ek wens ek kon my deur jou or sien'. [Verse 2] D G Al die somers en winters is nou reeds so lank al verby A D En die glimlag van jonkwees verberg soms nou hartseer pyn G En eendag sien ek sproetjies weer, en my or staar verdwaas A D Want die lelike eendjie verander in die mooiste swaan [Bridge] D G A D En ek sy: 'sproetjies, jy's pragtig' en sy druk saggies my hand G A D B En sy: 'ek wens ek kon my deur jou or sien' [Chorus] E A Ek gaan by die skouburg een aand na n opvoering kyk B E En daar dans n meisie wat net soos n veeprinses lyk A Met n glimlag so stralend begroet sy die hele gehoor B E Ek sien toe dis sproetjies wat harte so bekoor [Chorus] E A B E En ek sy: 'sproetjies, liefling, dear's n reenboog in jou or A E F#m B Onthou jy nog die parkie en die trane in jou or? E A G#m C#m Sproetjies, jy's pragtig', en ek hou haar teen my vas A B E Sy sy: 'ek wens ek kon my deur jou or sien [Outro] A B E A E Ek wens ek kon my deur jou or sien'
Видео клип
Основные табулатуры аккордов, бой