Текст песни с аккордами
Вступление C Toe ons jonk was kon ons eet net wat ons wou Am7 Ons kon speel en ons kon 'n lang pouse hou G Ons was fine daarmee om net hande vas te hou F En ons ouers was die mooiste man en vrou C Toe ons jonk was C Toe ons jonk was het ons nie geweet van hart breek nie Am7 Ons drome was groot en ons was nie bang nie G Toe ons jonk was was ons ouers nog bymekaar F Oupas, oumas het geleef en niks was te swaar C Toe ons jonk was F G C Oh en ons tyd hier is al te min F G Ons is almal nou groot maar ons het klein begin F C Al gaan die jare verby G C Kom wees weer jonk saam met my F C Al gaan die jare verby G C Kom wees weer jonk saam met my C Toe ons jonk was het ons nog met ons bure gepraat Am7 Daar was nie so ding soos kleur en ons het niemand gehaat G Toe ons jonk was het ons nog genoeg geld gehad F Ons harte was vol, ons was vir niemand kwaad C G Toe ons jonk was, oh, toe ons jonk was F C Al gaan die jare verby G C Kom wees weer jonk saam met my F C Al gaan die jare verby G C Kom wees weer jonk saam met my C Toe ons jonk was kon ons glo dat God na ons kyk Am7 Ons kon sien hoe Hy Sy arms na ons toe uitreik G Ons kon altyd met Hom praat, want Hy was naby F Ons het geweet dat Hy altyd by ons sal bly C G Toe ons jonk was, toe ons jonk was, oh, toe ons jonk was F C G C Oo---ooh kom wees weer jonk saam met F C G C Oo---ooh kom wees weer jonk saam met my F C Al gaan die jare verby Kom wees weer jonk saam met my F C Al gaan die jare verby G C Kom wees weer jonk saam met my F C Al gaan die jare verby G C Kom wees weer jonk saam met my F C Al gaan die jare verby G C Kom wees weer jonk saam met my
Видео клип
Основные табулатуры аккордов, бой