Текст песни с аккордами
Вступление [Intro] C G Am C G Am (X1) Dm C G Dm C G (X1) [Verse 1] C G Am In jou gesig is 'n sterrestelsel C G F Ek is 'n kind wat na die sterre kyk Dm C G As jy jou hande deur my hare vryf Dm C G In die donker voel ek weerloos Voel ek weer klein C G Am As die storm weer begin sanik C G Die berg brand Am F en die boom omwaai Dm C G En as die vlamme aan my gordyne lek Dm C G Dan skryf ek vir ons 'n nuwe plek C Want as die weer weer kom G Am sal dit kom om te bly C G Am F Ek ken die skaamte en die kwesbaarheid Dm C G Ek onthou ons het hardop gebid Dm C G En ek onthou ons het in ons skoolklere gevry [Bridge] C G Am So, ek skryf maar vir my 'n wegkruipplek C G Am Want ek weet die weer sal weer kom om te bly [Chorus] F Dm F G C G Maar komma, kom maar, komma, kom maar weer C G Hierdie keer is ek gereed [Verse 2] C G Am Ek sal 'n byl in my hand hê C G Am F Partykeer moet jy iets oopbreek Dm C G Ek ken van in die hoek geskop word en gil Dm C G Jou teen die ruit stamp en ons albei kraak [Bridge] C G Am Ek skryf maar vir my 'n wegkruipplek C G Am F Daars 'n berg houtpiele wat brand in pleks van my verstand [Chorus] F Dm F G C G Maar komma, kom maar, komma, kom maar weer C G Hierdie keer is ek gereed [Verse 3] C G Am In jou gesig is 'n sterrestelsel C G Am F Ek is 'n kind wat na die sterre kyk Dm C G As jy jou hande deur my hare vryf Dm C G In die donker voel ek weerloos voel ek weer klein
Видео клип
Основные табулатуры аккордов, бой