Текст песни с аккордами
Вступление ~Maria (jy hoef nie na my te luister nie) ~Fokofpolisiekar A C#m Maria A C#m E ek hoop geluk blom in jou brein A C#m Maria A C#m Ek hoop jou intellek is n lighuis E wat deur die donker sny [Prechorus] D Ek weet jy wil nie E Altyd na my luister nie A Maria Kyk vir my F#m Jy mag maar huil D Laat dit uit [Chorus] A D E Almal paar kak A D E Bm A Mense is fucked up Bm A Maria Bm A Niemand weet wat gebeur met jou wese as jy E doodgaan nie A C#m Almal op die TV is Depressed A Kyk net na hul oë C#m Dit getuig van kindermoord E en onderliggende stres A My kind C#m Moenie doen wat ek gedoen het nie A My kind C#m E Moenie die vertrou wat die waarheid smous nie [Prechorus] D Ek weet jy wil nie E Altyd na my luister nie A Maria Kyk vir my F#m Jy mag maar huil D Laat dit uit [Chorus] A D E Almal paar kak A D E Bm A Mense is fucked up Bm A Maria Bm A Niemand weet wat gebeur met jou wese as jy E doodgaan nie [Outro] e|----------------------------------| B|----------------------------------| G|----------------------------------| D|----------------------------------| A|-----------------5----------------| E|-5---4---0---7------2---5---------| x4
Видео клип
Основные табулатуры аккордов, бой
