Текст песни с аккордами
Вступление [Intro] G#m F# C# E x2 [Verse 1] G#m F# C# E Ek is nie doodseker nie G#m F# C# E Maar ek dink dis nou die sesde of sewende aand in ’n ry G#m F# C# E C# G#m Wat ek myself in ’n koma in gaan suip F# C# E G#m F# C# E Onthou jy daai keer toe ons die tyre moes ruil in die stormreën G#m F# C# E En ek binne-in jou was toe die son opkom F# Daai somer vakansie by die see [Chorus] B As ek nie optel nie D#m Mis my net G#m Want ek sal dalk later die motorfiets vat en net ry E Die motorfiets vat en net ry B Weet nie of ek sal terugkyk nie D#m Sal seker moet stop Vir petrol G#m Vir petrol en ’n dop E Ek hoop die tyd vee ons heeltemal uit [Verse 2] G#m F# E Ek’s gebore aan die Ooste-rand G#m F# C# E In ’n straat wat net soos ander lyk G#m F# C# In die kerkbanke groot geword E C# Anders as jy G#m F# C# E Verewig in ’n ry gestaan G#m F# C# E Verward, jonk en rigtingloos G#m F# C# E Alles aan toeval oorgelaat F# Nes jy [Chorus] B As ek nie optel nie D#m Mis my net G#m Want ek sal dalk later die motorfiets vat en net ry E Die motorfiets vat en net ry B Weet nie of ek sal terugkyk nie D#m Sal seker moet stop Vir petrol G#m Vir petrol en ’n dop E Ek hoop die tyd vee ons heeltemaal uit [Instrumental] C#m G#m F# x2 C#m G#m F# Mekaar gevind onder neonlig C#m G#m F# E Mekaar gevind onder neonlig Liggelowiges, Verblind, Verbind [Chorus] B As ek nie optel nie D#m Mis my net G#m Want ek sal dalk later die motorfiets vat en net ry E Die motorfiets vat en net ry B Weet nie of ek sal terugkyk nie D#m Sal seker moet stop Vir petrol G#m Vir petrol en ’n dop E Ek hoop die tyd vee ons heeltemaal uit Outro chords is net weer die chorus.
Видео клип
Видео пока не добавлены
Основные табулатуры аккордов, бой