Текст песни с аккордами
Вступление Dink Jy Darem Nog Aan My? - Groep Twee Capo: 2 [Intro] | D | % | A | D | x2 | D A | % | [Verse 1] A D Jare gaan so snel verby A D Maar dit wek in my steeds meer verlange D A D Waarom moes ons afskeid neem? D A D Waar is al ons tere liefde heen? [Chorus] N.C. D Dink jy darem nog aan my, A Al die lang en eensaam aande? A En onthou jy elke jaar A Ons belofte aan mekaar? D Dink jy darem nog aan my? N.C. D Dink jy darem nog aan my? A Het jy my nog nie vergeet nie? A Want die jare gaan verby A Sal ons liefde steeds nog bly? D Dink jy darem nog aan my? [Interlude] | D | % | A | D | x2 [Verse 2] A D Is dit nou al reeds te laat? A D Bring die jare vir ons dan meer smarte D A D Die geluk is nou verby D A D Want dis net bedoel vir jonger harte [Chorus] N.C. D Dink jy darem nog aan my, A Al die lang en eensaam aande? A En onthou jy elke jaar A Ons belofte aan mekaar? D Dink jy darem nog aan my? N.C. D Dink jy darem nog aan my? A Het jy my nog nie vergeet nie? A Want die jare gaan verby A Sal ons liefde steeds nog bly? D Dink jy darem nog aan my? [Outro] | D | % | A | D | x2
Видео клип
Основные табулатуры аккордов, бой