Текст песни с аккордами
Вступление [Intro] G C D G [Chorus] G C Haar naam is Koekie, Koekie, Koekie- Loekie D G Woon hier op 'n hoekie, dra 'n stywe broekie C Haar naam is Koekie, Koekie, Koekie- Loekie D G Woon hier op 'n hoekie, dra 'n stywe broekie G C D G G C D G Koekie...!! [Verse 1] G C Ouens gaan mal as hulle Koekie sien D G Hulle koppe draai as sy haar rokkie swaai C Elke keer maak sy so 'n Kaapse draai D G Oh meisie, skud, skud, los daai lyfie G C D G Koekie.. Koekie, meisie ja jy het dit G C D G Koekie.. Koekie, meisie ja jy het dit [Chorus] G C Haar naam is Koekie, Koekie, Koekie- Loekie D G Woon hier op 'n hoekie, dra 'n stywe broekie C Haar naam is Koekie, Koekie, Koekie- Loekie D G Woon hier op 'n hoekie, dra 'n stywe broekie [Verse 2] G C Die meisies raak jaloers as hulle Koekie sien D G Rooi lippies, haartjies opgetof het C Haar ma't haar geleer, sy moet nie skaam wees nie D G Want sy het dit, van haar kop tot tone G C D G Koekie.. Koekie, meisie ja jy het dit G C D G Koekie.. Koekie, meisie ja jy het dit [Chorus] G C Haar naam is Koekie, Koekie, Koekie- Loekie D G Woon hier op 'n hoekie, dra 'n stywe broekie C Haar naam is Koekie, Koekie, Koekie- Loekie D G Woon hier op 'n hoekie, dra 'n stywe broekie [Verse 3] G Koekie is 'n meisie vannie Kaap C Wat hou van party en nooit gaan slaap G D Die manne wil haar almal hê, want sy's mooier as 'n mens G C Sy skud haar lyfie hier en daar en maak die meisies almal naar D Sy is so pragtig, almal sê dit "vir 'n meisie, ja sy het dit" [Chorus] G C Haar naam is Koekie, Koekie, Koekie- Loekie D G Woon hier op 'n hoekie, dra 'n stywe broekie C Haar naam is Koekie, Koekie, Koekie- Loekie D G Woon hier op 'n hoekie, dra 'n stywe broekie G C D G Koekie.. Koekie, meisie ja jy het dit G C D G Koekie.. Koekie, daai meisie, ja sy het dit, het dit!
Видео клип
Основные табулатуры аккордов, бой