Jan De Wet — Soos N Wildsbok

Текст песни с аккордами

    	    	Вступление

[Intro]

//// //// //// ////
C    G    Am   Em

//// //// //// ////
F    G    C    C


[Verse 1]
C       G            Am      Em
Soos 'n wildsbok wat smag na water,
        F       G    C
smag my siel na U, o Heer.

C    G         Am      Em
U alleen is my hartsverlange
      F         G     C
en ek bring aan U die eer.

[Chorus]
Am             F        C
U alleen is my bron van krag;
   F                 Dm     E
in U teenwoordigheid wil ek wag.

C    G         Am      Em
U alleen is my hartsverlange
      F         G     C
en ek bring aan U die eer.


[Verse 2]
C       G           Am
Heer my rots net op u,
Em               F      G    C
vertrou ek en ek volg u elke dag
C    G        Am    Em
U aanbid ek o Here Jesus
      F      G     C
en ek loof u vir altyd.

[Chorus]
Am              F      C
Vredevors en verlosser Heer,
     F          Dm   E
voor u lê ek my lewe neer.

C    G        Am   Em
U aanbid ek o Here Jesus
      F      G   C
en ek loof u vir altyd.

[Verse 3]
C       G         Am   Em
Hoop op God en in hom, rus ek
        F        G    C
deur sy gees wat my bewaar.
C        G          Am
Gees van God neem beheer,
   Em          F      G        C
en lei my in U lig en waarheid Heer.

[Chorus]
Am                  F   C
Deur u gees prys ek U o Heer,
   F              Dm   E
in U verlustig ek my alleen.
C        G          Am
Gees van God neem beheer,
   Em          F      G        C
en lei my in U lig en waarheid Heer.		
    

Видео клип

Основные табулатуры аккордов, бой

Аккорды
TopAkkord.ru