Текст песни с аккордами
Вступление [Verse 1] C#m Ek sukkel om te slaap E Ek kan nie asemhaal B So bang dat ek verloor jou A So bang dat ek verloor jou [Verse 2] B C#m Jy het my gebreek E Het alles omgegooi B Daar's niks wat ek wil hê nie A Niks behalwe jou [Chorus] C#m Ek is bitter lief vir jou A Ek is bitter erg oor jou E Ek is bitter so baie B Maar ek's nie oor jou C#m Ek is bitter verby B A Kan nie genoeg van jou kry E Maar ek het 'n groot vrees B Wat by my sal bly C#m So bitter bang dat ek verloor jou A So bitter bang dat ek verloor jou E B So bitter bang dat ek verloor jou C#m So bitter bang dat ek verloor jou A So bitter bang dat ek verloor jou E B So bitter bang dat ek verloor jou [Verse 3] C#m Net die tyd sal leer E Sal ons die storms af kan keer B Ons was so naby aan die rotse A So naby aan die rotse [Verse 4] B C#m Met jou hier aan my sy E Sal ek my arms af baklei B Daar's niks wat ek wil hê nie A Niks behalwe jou [Chorus] C#m Ek is bitter lief vir jou A Ek is bitter erg oor jou E Ek is bitter so baie B Maar ek's nie oor jou C#m Ek is bitter verby B A Kan nie genoeg van jou kry E Maar ek het 'n groot vrees B Wat by my sal bly C#m So bitter bang dat ek verloor jou A So bitter bang dat ek verloor jou E B So bitter bang dat ek verloor jou C#m So bitter bang dat ek verloor jou A So bitter bang dat ek verloor jou E B So bitter bang dat ek verloor jou [Ending] C#m Ek is bitter lief vir jou A Ek is bitter erg oor jou E Ek is bitter so baie B Maar ek's nie oor jou C#m Ek is bitter verby A Kan nie genoeg van jou kry E Maar ek het 'n groot vrees B Wat by my sal bly C#m So bitter bang dat ek verloor jou
Видео клип
Основные табулатуры аккордов, бой
