Текст песни с аккордами
Вступление intro | D F#m D F#m D F#m D E verse | D F#m D E ek moes jou nog bel en sê ek is jammer maar toe stop ek by die robot en koop 20 hangers ek het halfprys betaal - hoekom voel ek kaal ek wou nog bespreek om daai sanger te gaan sien maar ek moes werk, en nou's hy dood - ek sal maar 'n dvd moet koop nog 'n storie van 'n ma, wat jou kan vertel hoe 'n kind net kan ophou om te bel sad songs is die beste – maar nie so nie chorus | A D F#m E D wil jy wou jy kan jy kon jy mag jy moes jy sal jy sou jy of nie? Al die tekens is daar!!! ek haal diep asem en ek sluk dit af gooi my kaarte op die tafel en hardloop weg ek dink ek moes dit doen - ek dink – ek moes haar soen goeters groei oral heen het my vriend so gelyk het ek so gemaak - hoe het dit so geraak Jy skrik wakker by die werk met 'n baas wat raas gooi jou goedjies in 'n boks maak jou das los - is hierdie droom net 'n droom wil jy wou jy kan jy kon jy mag jy moes jy sal jy sou jy of nie? Al die tekens is daar!!! instrumental | D F#m D F#m D F#m D E chorus | A D F#m E D Woorde & musiek - Klopjag
Видео клип
Видео пока не добавлены
Основные табулатуры аккордов, бой