Текст песни с аккордами
Вступление [Intro] D [Verse 1] D A As niemand van jou hoor nie D As niemand van jou weet nie G Kan jy tog niks verloor nie A D Kan niemand jou vergeet nie A As niemand jou bemin nie D As niemand jou ooit raak nie G Kan niemand trou versin nie A D Kan niemand jou versaak nie [Chorus] A G Dis tog so eenvoudig D Dis jy aaleenlik jy A En die groter sorge D Gaan vanself verby G Niks om te verhaal nie D Net die vrede bly A Niks om te betaal nie D En skielik is jy vry [Verse 2] D A As niemand op jou leun nie D En niks van niemand vra nie G Hoef niemand jou te steun nie D Hoef niemand jou te dra nie [Outro] A G Dis tog so eenvoudig D Dis jy aaleenlik jy A En die groter sorge D Gaan vanself verby G Niks om te verhaal nie D Net die vrede bly A Niks om te betaal nie D En skielik is jy vry
Видео клип
Основные табулатуры аккордов, бой
