Текст песни с аккордами
Вступление G Em Ek het 'n huisie by die see, dis nag G Ek hoor aaneen aaneen die golwe slaan C G D G Teenaan die rots waarop, my huisie staan C G D Met al die oseaan se woeste krag G Em Ek hoor die wind huil 'n kreun en klag G Soos van verlore siele in hul nood C G D G Al dwalend, klagend wat in graf en dood C G D Geen rus kon vind maar nog swoeg en smag C Em My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig Em Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite C Em Ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite C G D G Hier binne is dit veilig, warm en dig C G D G Hier binne is dit veilig, warm en dig G C D G Kom nag, kom weer en wind kom oseaan C G D G Dit is 'n rots waarop my huisie staan G C D G Kom nag, kom weer en wind kom oseaan C G D G Dit is 'n rots waarop my huisie staan
Видео клип
Основные табулатуры аккордов, бой