Lukas Maree — Miljoen

Текст песни с аккордами

    	    	Вступление

Miljoen - Lukas Maree en Jaco van der Merwe
Capo: 1

[Intro]
| E | % | % | A |
| E | % | A | % |

[Chorus]
E                           A
  Ek sou kon doen met 'n miljoen.
E                           A
  Ek sou kon doen met 'n miljoen.
     E                             A         D
want daarmee was the wêreld vir my oral immergroen, ja
A          E              A
Ek sou kon doen met 'n miljoen.

[Verse 1]
      A                            D
Ek is moeg vir die gesukkel van my dag tot dag bestaan,
         E                               A
en die gewonner oor die geld as ons dalk iewers heen wil gaan
                                   D
Die karre wat nie werk nie maak my werklik nou gedaan
       E                                   A
En die deepfreeze het jou werklikwaar weer laas nag gaan staan.

[Chorus]
E                           A
  Ek sou kon doen met 'n miljoen.
E                           A
  Ek sou kon doen met 'n miljoen.
E                             A             D
Ja, ek sou myself met net ses  nulle kon versoen, ja
A          E              A
Ek sou kon doen met 'n miljoen.

[Verse 2]
   A                            D
Ek werk my oor 'n mik net om belasting te betaal,
   E                         A
En nou is ek ook hoeka op 'n splinternuwe skaal
                               D
Ja die wet van Transvaal vreet al my kapitaal op
       E                          A
En die rentekoerse hou my oor die algemeen maar kaal

[Chorus]
E                           A
  Ek sou kon doen met 'n miljoen.
E                           A
  Ek sou kon doen met 'n miljoen.
E                             A             D
Ja, ek sou myself met net ses  nulle kon versoen, ja
A          E              A
Ek sou kon doen met 'n miljoen.

[Interlude]
| E | % | % | A |
| E | % | A | % |

[Chorus]
E                           A
  Ek sou kon doen met 'n miljoen.
E                           A
  Ek sou kon doen met 'n miljoen.
     E                             A         D
want daarmee was the wreld vir my oral immergroen, ja
A          E              A
Ek sou kon doen met 'n miljoen.

[Verse 3]
   A                              D
Ek soek nie baie geld nie, net 'n klein ou fortuintjie
   E                           A
'n Vliegtuig en 'n seiljag, al is dit net 'n kleintjie
                                    D
Ek dink nie ek wil ryk wees nie, ek wil net graag genoeg hê
      E                           A
Om so lank as wat ek wil in my jacuzzi te kan lê

[Chorus]
E                           A
  Ek sou kon doen met 'n miljoen.
E                           A
  Ek sou kon doen met 'n miljoen.
     E                             A         D
want daarmee was the wreld vir my oral immergroen, ja
A          E              A
Ek sou kon doen met 'n miljoen.

[Chorus]
E                           A
  Ek sou kon doen met 'n miljoen.
E                           A
  Ek sou kon doen met 'n miljoen.
E                             A             D
Ja, ek sou myself met net ses  nulle kon versoen, ja
A          E              A
Ek sou kon doen met 'n miljoen.

[Coda]
| A | E | A |
E                           A
  Ek sou kon doen met 'n miljoen.		
    

Видео клип

Основные табулатуры аккордов, бой

Аккорды
TopAkkord.ru