Текст песни с аккордами
Вступление [Description] Hallo vriende, Ek reken hy word soos volg gespeel. Julle voorstelle in verband met verbeteringe sal waardeer word. Verskoon asb. die Engels tussen blokhakkies hieronder, die webwerf dit so. Luister na die liedjie vir die strumming. Song: Taranangi Junkie Artist: Lukraaketaar Capo: No capo Difficulty: Easy Tabbed by: Willem [Intro] C G D G [Verse 1] C G Ek was vyftien jaar oud D G toe my pa ontwaak en C G Hyt my ma gelos D G Vir "n ander DRAAK, maar C G Saam moes ons twee D G C G Die pad aanstap, my hand in hare D G Knie diep in die kak [Chorus] C G Want sys "n alkoholis D G Alcoholic Anonymous C G "n Taranangi Junkie D G Gee daai fokken drankie C G D G Self geproklameerde ateis C G D G Glo nie in Satan of Jesus Christus [Instrumental] C G D G C G D G [Verse 2] C G Moeilikheid was, soos haar D G Middag babbelas en die C G D G Debt collector was ons enigste gas C G Maar, saam moes ons D G Die pad aan stap C G Haar hand in myne D G Knie diep in die kak [Chorus] C G Want sys "n alkoholis D G Alcoholic Anonymous C G "n Taranangi Junkie D G Gee daai fokken drankie C G D G Self geproklameerde ateis C G D G Glo nie in Satan of Jesus Christus [Verse 3] C G Nou"s dit "n paar jaar later en D G C G Eks by die huis, ek hoor pa is terug D G Hy maak hom tuis C G D G Klim op my fiets en trap toe oor C G My ma is happy.. D G Ek kan haar hoor? [Chorus] C G Want sys "n alkoholis D G Alcoholic Anonymous C G "n Taranangi Junkie D G Gee daai fokken drankie C G D G Self geproklameerde ateis C G D G Glo nie in Satan of Jesus Christus
Видео клип
Основные табулатуры аккордов, бой
