Текст песни с аккордами
Вступление Volksliedjies - Hansie Slim --------------------------- Year : 1899 Words: A. D. E. Gutsche & P. McLachlan Music: Tradisioneel Youtube: https://www.youtube.com/watch?v=1rEYrhx7Zco&ab_channel=MarthieWomanOnFire Difficulty:Beginner Tuning: E A D G B E Key:Bb Capo:1st fret [Intro] A E A A A Bm/E E A [Verse] A E Hansie Slim, berg wil klim A In die wye wêreld in E Stok en hoed pas hom goed A E A Hy is vol van moed [Chorus] E Maar die moederhart is seer A Hans is in die huis nie meer A E Hoor nou net, moeder sug A E A Hardloop gou-gou terug [Verse] A E Hansie Slim, berg wil klim A In die wye wêreld in E Stok en hoed pas hom goed A E A Hy is vol van moed [Chorus] E Maar die moederhart is seer A Hans is in die huis nie meer A E Hoor nou net, moeder sug A E A Hardloop gou-gou terug [Outro] A E A (Extra verse not on Youtube song) A E Hansie swoeg, baie moeg A Hoog geklim dit is genoeg! E Omdraai nou, 'ksê vir jou, A E A Bergklim nie weer gou! [Chorus] E Tuis smeer Ma die salfies aan, A Hans voel gou weer pure man! A E Eerste keer, les geleer A E A Eendag weer probeer!
Видео клип
Основные табулатуры аккордов, бой