Текст песни с аккордами
Вступление [Intro] E A B E E A E B E [Vers 1] E A E Kyk of jy vir my die son kan vang A E B E Daar's 'n kamer in die huis waar ons die son kan hang A E Dit is donker by die venster in die middel van die dag A E B E Onthou jy nog hoe helder die kamer kon lag [vers 2] E A E Kyk of jy vir my die son kan bring A E B E Daar's 'n liedjie in die gange waar die son kan sing A E Want dis stil in die hoekie hierdie koue seisoen A E B E Kan jy sien wat die wind en die reën aan my doen [Koor] E A E F#m Sonvanger ek vra jou mooi A F#m E Laat hom weer vir my kom skyn E A E F#m Sonvanger laat my verstaan A F#m A F#m Hoe 'n somer sommer so in die niet kan verdwyn E En laat hom skyn [Vers 3] E A E Kyk of jy vir my die son kan kry A E B E Daar's 'n huisie in my hart waar die son kan bly A E Kyk of jy die son vir my kan steel A E B E Daar's 'n plekkie in die tuin waar die son kan speel [Koor] E A E F#m Sonvanger ek vra jou mooi A F#m E Laat hom weer vir my kom skyn E A E F#m Sonvanger laat my verstaan A F#m A F#m Hoe 'n somer sommer so in die niet kan verdwyn E En laat hom skyn [Vers 4] E A E Bring 'n bietjie lig vir die draaie op my pad A B F#m E En 'n handjie vol strale vir die donker in my hart [Koor] E A E F#m Sonvanger ek vra jou mooi A F#m E Laat hom weer vir my kom skyn E A E F#m Sonvanger laat my verstaan A F#m A F#m Hoe 'n somer sommer so in die niet kan verdwyn E En laat hom skyn E A E Sonvanger
Видео клип
Основные табулатуры аккордов, бой