Текст песни с аккордами
Вступление [Intro] D5 G D G [Verse 1] Die deur swaai oop, hy sê vir my: C G "Aspoestertjie jy's myne C G C D En selfs in sak en as is jou skoonheid sonder einde" G En in sy oë is ek verlore C G Ek sukkel om te staan C G C D Maar wie sou ooit kon raai dat hy sou sê dat hy sou bly [Chorus] Em C By my, vannaand D G D Bly by my vannaand C G D Voor die oggend jou hier by my kry D Em C Sê jy sal bly vannaand D G D Bly by my vannaand C G D Die ure in die glas loop vinnig uit N.C G En al wat ons wil hê is tyd [Verse 2] Maak dit saak, die aand's verby C G Maar dis lank nog nie die einde C G Die sprokie het toe waar geword C D Kan jy glo ek is nou syne? G Die sekondewyser slaan alweer C G Maar tyd is nou ons vriend C G C D En wie sou ooit kon raai dat hy sou sê dat hy sou bly [Chorus] Em C By my, vannaand D G D Bly by my vannaand C G D Voor die oggend jou hier by my kry D Em C Sê jy sal bly vannaand D G D Bly by my vannaand C G D Die ure in die glas loop vinnig uit D En al wat ons wil hê is... [Bridge] C D ...tyd wat nooit uitloop nie G C En liefde wat vertrou Em D En selfs hier in my swakheid C D G Sal ek aanhou klou [Chorus] D Em C Jy sal bly by my D G D Bly by my vannaand C G D Voor die oggend jou hier by my kry D Em C Jy sal bly vannaand D G D Bly by my vannaand C G D Die ure in die glas loop vinnig uit N.C G En al wat ons wil hê is tyd [Outro] G
Видео клип
Основные табулатуры аккордов, бой