Текст песни с аккордами
Вступление [Intro] Em C G D [Verse 1] Em C Ons kan wag tot die môre kom G D Em Ons weereens probeer om hierdie wêreld te seën met die woorde uit ons mond C Ons kan nog ń kans try vat G D C Om vir die wêreld te wys, ja ons verdien hierdie space ons kan dit beter maak met tyd [Pre-Chorus] C D Em Jy moet die kanse vat wat jy het G C Jou siel se enigste hoop ń gebed D Em Jy moet hoop dat genade jou red [Chorus] G D Self as die wêreld nou vergaan Em C G Sal ek aanhou glo in die waarheid van tyd, hoe ons alles mis kyk as ons truer, jy kan altyd jou bes probeer G D En as die son nie weer opkom nie Em C Sal ons aanhou sien, hoe die wind en weer al ons paaie in kleur met die seer D En as die sterre op ons af reën Em sal ons harte weer huis toe keer [Verse 2] Em C As die einde môre kom G D Em Sal jy kan sê jy't probeer om al jou liefde te gee vir die mense rondom jou C Sal kan sê jy't die game gespeel G D C Jy't die kaarte gevat, die beste hand oopgepak en met die naastes aan jou gedeel [Pre-Chorus] C D Em Jy moet die kanse vat wat jy het G C Jou siel se enigste hoop ń gebed D Em Jy moet hoop dat genade jou red [Chorus] G D Self as die wêreld nou vergaan Em C G Sal ek aanhou glo in die waarheid van tyd, hoe ons alles mis kyk as ons truer, jy kan altyd jou bes probeer G D En as die son nie weer opkom nie Em C Sal ons aanhou sien, hoe die wind en weer al ons paaie in kleur met die seer D En as die sterre op ons af reën Em sal ons harte weer huis toe keer [Bridge] C D Em Jy moet die kanse vat wat jy het G C Jou siel se enigste hoop ń gebed D Em Jy moet hoop dat genade jou red [Chorus] G D Self as die wêreld nou vergaan Em C G Sal ek aanhou glo in die waarheid van tyd, hoe ons alles mis kyk as ons truer, jy kan altyd jou bes probeer G D En as die son nie weer opkom nie Em C Sal ons aanhou sien, hoe die wind en weer al ons paaie in kleur met die seer D En as die sterre op ons af reën Em sal ons harte weer huis toe keer
Видео клип
Видео пока не добавлены
Основные табулатуры аккордов, бой