Текст песни с аккордами
Вступление Oerknal - Robbie Wessels [Intro] Bb F C Grondbone, Blomkole, Varkore, sê askies Bb F C Grondbone, Blomkole, Varkore, sê askies [Verse 1] N.C. F Dit was die eerste keer gehoor daar in 'n varkstal F in Natal. F Waar twee omies staan en chat het oor die voetbal F kon daar 'n speld val F voor die aarde begin bewe van die oerknal F In 1820, F in Transvaal F By 'n Zoeloe-Boer onthaal F Staan op en verweklom asseblief N.C. vir Dingaan ... en vir Piet Retief [Verse 2] N.C. F En Dingaan sê vir Piet Retief F Ek het die Boere lief F Maar hoe werk die boere vuvuzela? F Dit was op SABC 2 en nou masella F N.C. Demonstreer hom asseblief vir ons ou pêlla | F | % | [Pre-Chorus] F Die Vu-Vuzella werk met wind en met kompressie F Hy werk vir stywe atmosfere en depressie F Vir alle generasies F alle nasies F Ons noem hom die Oerknal [Chorus] Bb F C Grondbone, Blomkole, Varkore, sê askies Bb F C Grondbone, Blomkole, Varkore, sê askies [Verse 2] F My tjommie stevie was mos onlangs deur 'n kysbreek F sommer laasweek F Ons was almal daar by Bronkies vir 'n wegbreek F Sê my pêl Freek, "Kom ons kyk wie kan die duidelikste 'n wind breek" F 'In soos onn blaas op ons boere vuvuzelas F kom daar smiles op die gesigte van ons pêllas F en hy vergeet skoon van sy kysbreek depressie F Soos hy ontslae raak van sy stress en sy agressie F N.C. Met die oerknal ... Met baie kompressie. [Pre-Chorus] F Die Vu-Vuzella werk met wind en met kompressie F Hy werk vir stywe atmosfere en depressie F Vir alle generasies F alle nasies F Ons noem hom die Oerknal [Chorus] Bb F C Grondbone, Blomkole, Varkore, sê askies Bb F C Grondbone, Blomkole, Varkore, sê askies [Chorus] Bb F C Grondbone, Blomkole, Varkore, sê askies Bb F C Grondbone, Blomkole, Varkore, sê askies [Chorus] Bb F C Grondbone, Blomkole, Varkore, sê askies Bb F C Grondbone, Blomkole, Varkore, sê askies [Outro] F Ons noem hom die Oerknal F Ons noem hom die Oerknal F Ons noem hom die Oerknal F Oerknal! (Heh ... hy's laat)
Видео клип
Видео пока не добавлены
Основные табулатуры аккордов, бой