Текст песни с аккордами
Вступление Bm A G Am G F C [Verse] Bm A Gee my ‘n oomblik asseblief, laat ek vertel. G Van ‘n land waarin ek woon, drome droom, wel! Bm A Gee my ‘n oomblik en onthou van al daai dae. G Was net ‘n laaitie in die Vrystaat op die plaas, ja! Bm A Onthou daai dae van waatlemoen en potjiekos. G Brandewyn en Coke om die probleme op te los. Bm A En tannie Carike op die radio wat sing. G En ons skree hard vir die Bokke om die beker terug te bring, ja! Hierdie land, wat my geluk bring. [Chorus] D G Dis ‘n land van kleure en klank. D G Dis ‘n land van oorvloed en dank. D E A Dis ‘n land wat almal na strewe. D G Dis ‘n land sonder horison en D G D A D dis ‘n land wat weet hy kan ook ‘n blyplek neerlê vir my. [Verse] Bm A Gee my ‘n oomblik asseblief, laat ek vertel. G Van ‘n land waarin ek woon, al die drome wat ek droom, wel! Bm A G Gee my ‘n kans om te verduidelik hoe dit voel om met trots te sê ek is Afrikaans en dit te kan bedoel. Bm A G Om ‘n Bunnychow te eet en die Madiba jive te doen, die Huisgenoot, Stellenbosch, Mannetjie Roux. Bm A Issie Cape flats, die kaptein Loftus toe. G O maak jou venster wawyd oop as jy Namakwaland toer, ek voel die wind as my land jou roep. [Chorus] D G Dis ‘n land van kleure en klank. D G Dis ‘n land van oorvloed en dank. D E A Dis ‘n land wat almal na strewe. D G Dis ‘n land sonder horison en D G D A D dis ‘n land wat weet hy kan ook ‘n blyplek neerlê vir my. [Verse] Bm A Gee my ‘n oomblik asseblief laat ek jou wys. G Hoekom noem ek hierdie crazy land nog steeds my huis. Bm A Dis die land van goeie hoop en Tassenberg. G Die ghoema in jou bloed en die kombers oor Tafelberg. Bm A En ek het altyd gedroom om te kan wees soos David Kramer. G En elke liewe Sondag was dit tyd vir die Onse Vader. Bm A Seën asseblief hierdie land waarin ons woon G en al die ander mense wat soos ek van vrede droom en liefde volop soos die sterre in die Klein Karoo. [Chorus] D G Dis ‘n land van kleure en klank. D G Dis ‘n land van oorvloed en dank. D E A Dis ‘n land wat almal na strewe. D G Dis ‘n land sonder horison en D G D A D dis ‘n land wat weet hy kan ook ‘n blyplek neerlê vir my. ( x2 ) A D Ook ‘n blyplek neerlê vir my.
Видео клип
Основные табулатуры аккордов, бой