Текст песни с аккордами
Вступление [Verse 1] G D Em Bm Soms verstaan ek mense wil alleen wees C G D Soms verraai jou oë ’n hart wat huil G D Em Bm Soms wil ek ook elders sit en stilwees C Am D Vanaand wil jy jou hart vir hardloop ruil G D Em Bm Ons weet tog liefde vlug maar net in sirkels C G D Ons weet ook elke wegloop los ‘n merk G D Em Bm Tog verdwyn jy in die stadsligte se spikkels C Am D En ek staan hier en wonder hoe dit werk [Chorus] G D Em Bm En ek’s lus en staan vir altyd hier en wag C Am G D Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag G D Em Bm En ek’s lus en staan vir altyd hier en wag C Am D G Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag [Verse 2] G D Em Bm Af en aan jy dra my soos ’n jas C G D In Augustus waar die winde vir jou wag G D Em Bm En jy los my in die somer en ek’s ’n las C Am D Ek sien jou nie meer nie maar ek hoor jou laaste lag [Bridge] Gm D# En ek hoor jou Cm D D# En ek hoor jou A# C Staan ek weer in die langste nag D C D Dis die laaste keer C D C D C D Wat ek vir jou sal wag [Chorus] G D Em Bm En ek’s lus en staan vir altyd hier en wag C Am G D Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag G D Em Bm En ek’s lus en staan vir altyd hier en wag C Am D G Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
Видео клип
Основные табулатуры аккордов, бой
