Текст песни с аккордами
Вступление [Verse 1] E C#m Ek sien die grys en goud verander vir my A E B In die donker nag skyn daar 'n ligstraal deur F#m C#m A Dis jy wat my kom leer verstaan het A E B E Jy bring die môre met jou saam E C#m Hierdie oomblik kan ook tydelik wees A E B Sal die gee en die vat van die lewe ons genees F#m C#m A En in mekaar se arms los A E B E En ons vir altyd hier vergeet [Pre-chorus] C#m A F#m E B Ek en jy verstaan mekaar C#m A F#m B Ek en jy verstaan mekaar [Chorus] E En al word die donker koud A B En al bly die nagte lank E En al word ek voor jou oud A B En al maak die droom my bang E Sal ek veg om jou te hou A B Al verloor ons alles saam E B Sal ek en jy mekaar E B Sal ek en jy mekaar E Verstaan [Verse 2] E C#m Die prys is altyd duur; die omgee is swaar A E B Maar ons hou vas aan die kruis en aan mekaar F#m C#m A En deel die wysheid van die val saam A E B E Om die opstaan daarna te verstaan [Pre-chorus] C#m A F#m E B Ek en jy verstaan mekaar C#m A F#m B Ek en jy verstaan mekaar [Chorus] E En al word die donker koud A B En al bly die nagte lank E En al word ek voor jou oud A B En al maak die droom my bang E Sal ek veg om jou te hou A B Al verloor ons alles saam E B Sal ek en jy mekaar E B Sal ek en jy mekaar E Verstaan
Видео клип
Основные табулатуры аккордов, бой
