Theunis — Hy Kom Weer

Текст песни с аккордами

    	    	Вступление

[Verse]
   C    G              D       C        G        D
   Wees saam met ons bly . . . God maak ons so bly
   C        G              Em         D
   Ons loop oor van al die wonderlike dinge
       C       G        D
   Wat ons oor Hom wil sê

[Pre-Chorus]
Em                      C
   Ons wil dit uitsing, ons wil daaroor juig
G                  D
   Ons wil aan God al die lof gee, ja
Em                      C
   Ons wil dit uitsing, ons wil daaroor juig
G                  D
   Ons wil aan God al die lof gee, so kom ons

[Chorus]
   G           D                  Em              C
   Sing, sing, sing . . . sing 'n Loflied aan die Here
   G           D                 Em        C    D
   Sing, sing, sing . . . Hy's Almagtig en Hy regeer
   G           D                    Em           C
   Sing, sing, sing . . . bring aan Jesus al die ere
   G           D                 Em        C  D    G
   Sing, sing, sing . . Hy's ons Koning en Hy kom weer

[Verse]
      C    G              D       C        G        D
   So wees saam met ons bly . . . God maak ons so bly
   C        G              Em         D
   Ons loop oor van al die wonderlike dinge
       C       G        D
   Wat ons oor Hom wil sê

[Pre-Chorus]
Em                      C
   Ons wil dit uitsing, ons wil daaroor juig
G                  D
   Ons wil aan God al die lof gee, ja
Em                      C
   Ons wil dit uitsing, ons wil daaroor juig
G                  D
   Ons wil aan God al die lof gee, so kom ons

[Chorus]
   G           D                  Em              C
   Sing, sing, sing . . . sing 'n Loflied aan die Here
   G           D                 Em        C    D
   Sing, sing, sing . . . Hy's Almagtig en Hy regeer
   G           D                    Em           C
   Sing, sing, sing . . . bring aan Jesus al die ere
   G           D                 Em        C  D    G
   Sing, sing, sing . . Hy's ons Koning en Hy kom weer

[Bridge] 
       C    G       Em          D
   Hoe ongelooflik groot is ons Here
       C    G   D
   Die Allerhoogste
       C   G        Em          D
   Hoe ongelooflik groot is ons Here
       C    G   D
   Die Allerhoogste

[Chorus]
              G           D                  Em              C
   So kom ons sing, sing, sing . . . sing 'n Loflied aan die Here
   G           D                 Em        C    D
   Sing, sing, sing . . . Hy's Almagtig en Hy regeer
           G           D                    Em           C
   Komaan, sing, sing, sing . . . bring aan Jesus al die ere
   G           D                 Em        C  D    G
   Sing, sing, sing . . Hy's ons Koning en Hy kom weer

[Ending]
                Em        C  D    G
   Ja, Hy's ons Koning en Hy kom weer		
    

Видео клип

Основные табулатуры аккордов, бой

Аккорды
TopAkkord.ru