Текст песни с аккордами
Вступление Theunis - Onbeskryflik Groot [Intro] C G Am F C G F [Chorus] C G U liefde is onbeskryflik groot Am F U het U Seun afgestaan aan die dood C G Om vir my sondes te sterf Am F En my vir U koninkryk te werf C G U sal vir altyd by my bly Am F U lewe hier binne in my C G En verewig sal ek strewe Am F C Om voluit net vir U te lewe [Verse] C Em My hele lewe lank het ek gedink Am F G Ek is 'n kind van U C Em Maar ek was verblind Am Ek moes nog waarlik vir U vind F G Ek het geen verhouding met U gehad nie C Em Toe kom daar 'n dag waar U saggies Am Fluister in my hart F G En U spreek diep tot in my siel C Em Am En ek besef ek het nodig vir die res F G Van my lewe om U Naam te verheerlik [Chorus] C G U liefde is onbeskryflik groot Am F U het U Seun afgestaan aan die dood C G Om vir my sondes te sterf Am F En my vir U koninkryk te werf C G U sal vir altyd by my bly Am F U lewe hier binne in my C G En verewig sal ek strewe Am F C Om voluit net vir U te lewe [Bridge] Am Em Ek kan nie glo dat U soveel omgee vir my nie Am F G Ek is maar net 'n ondankbare sondaar Am Em Dit gaan werklik my verstand te bowe Am Hoe U vir Jesus kon laat sterf F G Sodat ek kon lewe [Last Chorus] C G Want U liefde is onbeskryflik groot Am F U het U Seun afgestaan aan die dood C G Om vir my sondes te sterf Am F En my vir U koninkryk te werf C G U liefde is onbeskryflik groot Am F U het U Seun afgestaan aan die dood C G Om vir my sondes te sterf Am F En my vir U koninkryk te werf C G U sal vir altyd by my bly Am F U lewe hier binne in my C G En verewig sal ek strewe Am F C Om voluit net vir U te lewe [Tag] G Ooh who hoo whoa Am Ooh who hoo whoa ho F C Net vir U te lewe G Ooh who hoo whoa Am Ooh who hoo whoa ho F C Ek sal voluit vir U lewe
Видео клип
Основные табулатуры аккордов, бой
