Текст песни с аккордами
Вступление Released: 2021 Note: All these songs are also on UG as individual tabs. Most with links to the tabbed version. Tabbed by 1. Dis Fyn 3:23 Doheuvel 2. Tienerkwaad 4:12 Doheuvel 3. Ten Minste Vir My 3:22 Doheuvel 4. Hoog 2:54 Doheuvel 5. Ritalin 3:37 Doheuvel 6. Plastiek Swaard 3:54 Doheuvel 7. Krapmerke 4:63 Doheuvel 8. Ek Kan Niet Bid 3:44 Doheuvel 9. Soos Hel 3:47 Doheuvel 10. Dis Jy (live) 3:45 Doheuvel 11. Verander 5:08 Doheuvel 12. Vingerverf 5:30 Doheuvel * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 1) Dis Fyn Link to the version tabbed: https://www.youtube.com/watch?v=1UIGiN5ILZ8 Capo No [Intro] D D D [Verse 1] A Bm Dit is wilder as gewoonlik, G Jy weet mos alles pel, D A D Jy kan dit oor vertel. [Verse 2] A Bm Dis net ys op die kredietkaart, G Die sneeu het gesmelt, D A Jy kan oor dit gesels. [Bridge 1] G D Maar als jy my eenkeer vra, A A A En ek my muur wil slaan, A Ek het jou gewaarsku. G D Als dit iets is wat jou pla, A A A En jy’s eintlik die slaaf, A Dit sal jou nie pas nie. [Pre-Chorus] G A Op en op en op, N.C. En af daarna. [Chorus] Bm Dis fyn, F#m Dis fyn, G G D Dis piekfyn met my, D F#m F# Dit stop die pyn, Bm Dis fyn, F#m Dis fyn, G Dis fyn, D Ek weet jy dink, F#m F# Dit steeds van my. [Verse 3] D A Bm Dit is wilder as tevore, G Ek’s kwaad vir myself, D A D Ek ding ek kort help. [Verse 4] A Bm Die laatste keer was eintlike hartseer, G Ons wou kamoefleer, D A Hoog diagnoseer. [Bridge 2] G D Maar as jy my “eenkeer” vrae, A A A En ek my TV slaan, A Ek het jou gewaarsku, G D Is dit Jesus wat jou pla? A A N wan persepsie haat, A G Hy dra nie n das nie. [Pre-Chorus] G A Op en op en op, N.C. En af daarna. [Chorus] Bm Dis fyn, F#m Dis fyn, G G D Dis piekfyn met my, D F#m F# Dit stop die pyn, Bm Dis fyn, F#m Dis fyn, G Dis fyn, D Ek weet jy dink, F#m F# Dit steeds van my. [Instrumental] Bm F#m G D A Bm D/F# F#m F# Bm F#m G D A Bm D/F# F#m F# [Outro] Bm Dis fyn, F#m Dis fyn, N.C. D Dis piekfyn met my, D F#m F# Dit stop die pyn, Bm Dis fyn, F#m Dis fyn, G Dis fyn, D Ek weet jy dink, F#m F# Dit steeds van my, Bm Dis fyn. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 2) Tienerkwaad Link to the version tabbed: https://www.youtube.com/watch?v=d-rIqiiSfZ4 [Chords] [D/F# 2x0232] Capo: No [Intro] Em D G C Em D G C Em D G C Em D G C [Verse 1] Em D G C Ek besef nou eers hoe lank ek gewag het, Em D G C Dis al een en twintig jaar, Em D G C Em En vir die eerste keer het ek oopgemaak en dit was waar, D G C Maar jy was daar. [Pre-Chorus] C D Em Wie sal jul struggles verstaan, C D My Polisiekar, G D/F# Em CD is al gaar, C D Em En ons ouerhuise weet, C D Daar is 'n rede vir die Rock en Roll G D/F# Em 'n rede om te skree, G D/F# Em 'n Rede om te skree D Ons het ’n rede, D En ons is, [Chorus] Em D C Tienerkwaad ons is almal maar, Em D C In wanbalans voete wat verdwaal, Bm C D Hoe dit ook al sy, Bm C D Dis tienerkwaad in my, Bm C D Hoe dit ook al sy, Bm C D Dis tienerkwaad verby. [Post-Chorus] Em D C En ek proe nog soms jou wyn, Em D C Jy't dit vergeet op die tafel met 'n briefie van jou pyn, Em D C En waar de hel was jy, Em D C Waar is jy nou waar's jy nou kon jy vrede kry, kon jy? [Pre-Chorus] C D Em Wie sal jul struggles verstaan, C D My Polisiekar, G D/F# Em CD is al gaar, C D Em En ons ouerhuise weet, C D Daar is 'n rede vir die Rock en Roll G D/F# Em 'n rede om te skree, G D/F# Em 'n Rede om te skree D Ons het ’n rede, D En ons is, [Chorus] Em D C Tienerkwaad ons is almal maar, Em D C In wanbalans voete wat verdwaal, Bm C D Hoe dit ook al sy, Bm C D Dis tienerkwaad in my, Bm C D Hoe dit ook al sy, Bm C D Dis tienerkwaad verby. [Outro] D En ons is, Em D C Tienerkwaad ons is almal maar, Em D C In wanbalans voete wat verdwaal, Em D C Ja ons is tienerkwaad ons is almal maar, Em D C In wanbalans voete wat verdwaal, Bm C D Hoe dit ook al sy, Bm C D Dis tienerkwaad in my, Bm C D Hoe dit ook al sy, Bm C D D Dis tienerkwaad verby. Em D C C D Em D G D C * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 3) Ten Minste Vir My Link to the version tabbed: https://www.youtube.com/watch?v=MwQW8hkmask Capo: No [Intro] A G A [Intro] A A A G e|-----------------------------------------------------------------------5--8---| B|-----------------------------------------------------------------5--8---------| G|-------0-2--2--0------------0--2--2--0------0--2--2--0--2--5--7---------------| D|--5--------------2--0--------------------------------------------------------| A|----0--------------------0---------------0------------------------------------| E|------------------------------------------------------------------------------| | Slide down [Verse 1] A Askies meneer sit asseblief aan die musiek, A Want oor ‘n uur sit ek al alweer met dronk verdriet, C Want haar stem is in my kop, D A A En in my kop praat ek ‘n ander taal. [Verse 2] A Soms vergeet ek nog, A Jy kom hier uit my sy, A En soms vergeet ek nog, A Maar dit weet jy van my, C Ek het getrap in wyn en liefde, D A A My voete het nog steeds verdwaal. [Pre-Chorus] Am G As ek ooit my koers verloor, D C Am Sal jy my terug kom haal? Am Em Want hierdie plek het my kop getoor, D C Am Die mense maak my mal. [Chorus] N.C. Daar’s ‘n Am G Stukkie van die hemel in die hel hier rondom my, C Ek speel kitaar as ek aan jou dink, D Om jou uit my kop te kry, A Ek wens jou als van die beste, C Maar dis genoeg vir my, D/F# F* So asseblief meneer sit harder die musiek, A A Am Ten minste vir my. A A Am Ten minste vir my. [Verse 3] A* Askies meneer sit asseblief aan die musiek, A* Want sy sit vas in elke noot van hierdie lied, C Haar is stemme in my kop, D A A Maar ek sweer dis in ‘n ander taal. [Pre-Chorus] Am G As ek ooit my koers verloor, D C Am Sal jy my terug kom haal? Am Em Want hierdie plek het my kop getoor, D C Am Die mense maak my mal. [Chorus] N.C. Daar’s ‘n Am G Stukkie van die hemel in die hel hier rondom my, C Ek speel kitaar as ek aan jou dink, D Om jou uit my kop te kry, A Ek wens jou als van die beste, C Maar dis genoeg vir my, D/F# F* So asseblief meneer sit harder die musiek, A A Am Ten minste vir my. A A Am Ten minste vir my. [Chorus] Am Daar’s ‘n, Am G Stukkie van die hemel in die hel hier rondom my, C Ek speel kitaar as ek aan jou dink, D Om jou uit my kop te kry, A Ek wens jou als van die beste, C Maar dis genoeg vir my, D/F# F* So asseblief meneer sit harder die musiek, A A Am Ten minste vir my, A A Am Am Am Am Ten minste vir my, A A Ten minste vir my. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 4) Hoog Link to the version tabbed: https://www.youtube.com/watch?v=tlBdb8D27cA Note: * after chord means strike chord once and let it ring. * na een akkoord betekent akkoord één keer aanslaan. Capo: 5 fret [Verse 1] C* Vergewe my as jy opstaan, Em* E* Ek was nog nooit suggestief, F Fm C Em As my woorde sou wegraak my oë effekatief. [Verse 2] C Dit was stil in die oomblik, Em E Staan nou stil op die verhoog, F Fm C Em Toe ek val by die afgrond was ek nog steeds hoog, [Chorus] Am F C En ek sweer, ek sweer, ek wil langer bly, Em Am F Sal jy wag vir my? C Em Sal jy wag vir my? Am F C En ek sweer, ek sweer, ek wil langer bly, Em Am F Sal jy wag vir my? C Em Sal jy wag vir my? [Verse 3] C Dalk is dit toe die rede, Em E Om myself te vermy, F Fm C Em Ek was diep in die donker maar ek is nog steeds by. [Verse 4] C Dit was te in die oomblik Em E Staan nou stil op die verhoog F Fm C Em Ek het geval by die afgrond en ek is nog steeds hoog. [Outro] Am F C En ek sweer, ek sweer, ek wil langer bly, Em Am F Sal jy wag vir my? C Em Sal jy wag vir my? Am F C En ek sweer, ek sweer, ek wil langer bly, Em Am F Sal jy wag vir my? C Em Sal jy wag vir my? Em Sal jy? * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 5) Ritalin Link to the version tabbed: https://www.youtube.com/watch?v=4YhbIUuuOSk Note: Instead of the Amaj7/C# you can also opt to play a straight A chord. Won’t sound as good but it also works. [Chords] [Emaj7 x79897] [Amaj7/C# 9 12 11 999] [D/F# 2x0232] Capo: No [Intro] Emaj7 Amaj7/C# C D Emaj7 Amaj7/C# C D [Verse 1] Emaj7 Ek voel dit binne my, Emaj7 Ek voel dit binne my, Amaj7/C# Kalibreer my kompas tot by jou. C D Ek’t wakker geword probeer gisteraand onthou. [Verse 2] Emaj7 Voel jy dit binne jou, Emaj7 Maak dit jou onthou, Amaj7/C# Van die dae toe ding e nog sin gemaak het, C D Alhoewel ons geen struktuur gehad het. [Pre-Chorus] C D Plaas my dan in my boks, C B7 Patrolleer om my tot ek vrot. [Chorus] Em Ek wil nie skade maak nie, D/F# Ritalin nou kan ek nie slaap nie, G So blameer my, C B7 As ek jou wakker skree. [Post-Chorus] Em Ek wou nie sonde maak nie, D/F# Ek weet dit maak nie saak nie, Am G/B C B7 Ek blameer my en ek is moeg om moeg te wees. [Verse 3] Em Terug in die realiteit, Em In ene opgesny, Amaj7/C# Dagga kon nie beter maak nie, C D Moenie vir my sê jy is te verbaas nie. [Verse 4] Em Ander mentaliteit, Em Breinselle weg gesuip Amaj7/C# Tel my op as jy Kaap toe ry, C D Gaan nie terug kom nie, moet hier weg bly. [Pre-Chorus] C D Plaas my dan in jou boks, C B7 Patrolleer om my tot ek vrot. [Chorus] Em Ek wil nie skade maak nie, D/F# Ritalin nou kan ek nie slaap nie, G So blameer my, C B7 As ek jou wakker skree. [Post-Chorus] Em Ek wou nie sonde maak nie, D/F# Ek weet dit maak nie saak nie, Am G/B C B7 Ek blameer my en ek is moeg om moeg te wees. [Bridge] Am B7 Ek is moeg, C B7 O ek is moeg. Am B7 [Instrumental] Em D C B7 Em D C B7 [Chorus] Em Ek wil nie skade maak nie, D/F# Ritalin nou kan ek nie slaap nie, G So blameer my, C B7 As ek jou wakker skree. [Post-Chorus] Em Ek wou nie sonde maak nie, D/F# Ek weet dit maak nie saak nie, Am G/B C B7 Ek blameer my en ek is moeg om moeg te wees. [Bridge] Am B7 Ek is moeg, C B7 O ek is moe oe oe oeg. [Outro] Emaj7 Amaj7 En ek is moeg om moeg te wees, Emaj7 Moeg om moeg te wees, Amaj7 Moeg om moeg te wees, Emaj7 En ek is moeg. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 6) Plastiek Swaard Link to the version tabbed: https://www.youtube.com/watch?v=Nen5bgA-Ito [Intro] Dm A# F C A/C# Dm A# F C A/C# [Verse 1] Dm A# Dit het vandag, F C A/C# Dm By my kamer inge---reën, A# Eers was dit sag, F C A/C# Dm Maar dis nou al vir dae aneen, [Pre-Chorus] Dm C A# Vrome voorneme verniel, Dm C A# Gebroke hart, ‘n verlore siel. [Chorus] C A/C# Gee ‘n, Dm A# F C Plastiek swaard vir my, C A/C# Vir die, Dm A# F C Plastiek mense om my, C A/C# Gee ‘n, Dm A# F C Plastiek swaard vir my. [Post-Chorus] A# Want iewers op Lynnwoodstraat, F Stap ‘n seun, C Hy stap al vir jare, Dm A# En hy stap alleen. [Instrumental] Dm A# F C A/C# Dm A# F C A/C# [Verse 2] Dm A# Ek wil eers, F C A/C# Dm Die wêreld oorneem met my kuns, A# Ek mis die punt, F C A/C# Dm Ek moet eers myself dalk vind, [Pre-Chorus] Dm C A# A# In vrome voorneme verneem, Dm C A# Gebroke hart, ‘n verlore seun. [Chorus] C A/C# Gee ‘n, Dm A# F C Plastiek swaard vir my, C A/C# Vir die, Dm A# F C Plastiek mense om my, C A/C# Gee ‘n, Dm A# F C Plastiek swaard vir my. [Post-Chorus] A# Want iewers op Lynnwoodstraat, F Stap ‘n seun, C Hy stap al vir jare, Dm A# F C En hy stap alleen. Dm A# F C En hy stap alleen. [Chorus] C Gee ‘n, A# F C Plastiek swaard vir my, C Vir die, A# F C Plastiek mense om my, C Gee ‘n, A# F C Plastiek swaard vir my. [Outro] A# Want iewers op Lynnwoodstraat, A# Stap ‘n seun. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 7) Krapmerke Link to the version tabbed: https://www.youtube.com/watch?v=I2UU-isQsOs Capo: No [Intro] F F Csus4 C Bb Dm7 F Csus4 C Bb Dm7 [Verse 1] F Csus4 Bb Jy’t ‘n patroon in my kop nagelaat, toe jy, F Csus4 Bb In die reën gedans, F Csus4 Bb En dit vorm lyne op ‘n kaalvoet pad, wat jou, F Csus4 Bb Soos ‘n kind sou kom haal [Pre-Chorus] Gm En daar is wonde, Dm In jou hart, Bb Csus4 C C Want jy’t jou skoolskoene verloor in die lyne op die pad. [Chorus] Dm Am7 En dalk is daar ‘n deel van jou, Bb F Am7 In my longe wat my nou nog aan die lewe hou, Dm Am7 En dalk is jy hier in my bloed, Bb F Am7 Al die lyne op die pad, is krapmerke in my boek. Dm Dit is, Am Dit is, Bb Dit is krapmerke, F Am Dit is krapmerke in my boek. [Verse 2] F Csus4 Bb Jy het grootgeword met my aan jou kant, F Csus4 Bb En daar is merke op jou hand, F Csus4 Bb Jy moet self hierdie antwoorde raai, F Csus4 Bb Soos die mense om jou val. [Pre-Chorus] Gm En daar is wonde, Dm In jou hart, Bb Csus4 C C Want jy’t jou skoolskoene verloor in die lyne op die pad. [Chorus] Dm Am7 En dalk is daar ‘n deel van jou, Bb F Am7 In my longe wat my nou nog aan die lewe hou, Dm Am7 En dalk is jy hier in my bloed, Bb F Am7 Al die lyne op die pad, is krapmerke in my boek. Dm Dit is, Am Dit is, Bb Dit is krapmerke, F Am Dit is krapmerke in my boek. [Bridge] Dm Bb En herken jy nog my stem, F As hy met jou praat, C Na al die haat, Dm Bb F En kon jy ooit jou vrede kry in Sy hand, Csus4 C Aan die anderkant. [Chorus] Dm Am7 En dalk is daar ‘n deel van jou, Bb F Am7 In my longe wat my nou nog aan die lewe hou, Dm Am7 En dalk is jy hier in my bloed, Bb F Am7 Al die lyne op die pad, is krapmerke in my boek. Dm Dit is, Am Dit is, Bb Dit is krapmerke, F Am Dit is krapmerke in my boek. [Outro] Dm Dit is, Am Dit is, Bb Dit is krapmerke, F Am Dit is krapmerke in my boek, Am Dit is. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 8) Ek Kan Net Bid Link to the version tabbed: https://www.youtube.com/watch?v=G9pNR1DycJ0 Note: * after chord means strike chord once and let it ring. * na een akkoord betekent akkoord één keer aanslaan. Capo: No [Intro] B Em [Verse 1] Em Vier uur die oggend, C As die bed steeds kraak na al die oorlog, G Sukkel hy om te slaap hy val deur die krake, B Hy val tot hy wegraak. [Verse 2] Em Hy wil nie lag nie, C Want die oggend is koud dit word nie verwag nie,
Видео клип
Основные табулатуры аккордов, бой