Текст песни с аккордами
Вступление [Intro] C G C G C F C G C F C G C [Verse 1] C G Mooi Willemiena van "Ou Lekkerstasie" C is my ou meisiekind, my troetelhasie G Sy dra linne rokkies met 'n enkelring, C En het voor in die koor in die kerk gesing G Ek vang 'n geelvis in die Vaaldam, C en sien 'n bosluis op die bokram G Daar's 'n vyeboom in my agterplasie, C En die brannewyn staan in my tanneglasie [Chorus] F C Ja, ek kyk elke dag hoe die beeste wy G C En ek kla maar so oor die boerdery F C Altyd sweet en so bitter ly G C My plaas se naam is " Lekkerkry"... [Instrumental] C G C G C F C G C F C F C [Verse 2] C G Ek braai 'n vleisie op die kole, C en my skoene kort nuwe sole G Ek drink witblits daar van Wuppertal, C En dit laat my sommer uit my voete val G Daar's 'n geelslang in die Voetpaadjie, C en 'n vetkol op my skotsbaadjie G Ek verstik aan 'n visgraatjie, C en die plaas toilet het 'n loergaatjie [Chorus] F C Ja, ek kyk elke dag hoe die beeste wy G C En ek kla maar so oor die boerdery F C Altyd sweet en so bitter ly G C My plaas se naam is " Lekkerkry"... [Instrumental] D A D A D [Verse 3] D A Ons ry dorp toe met die Spider, D en drink 'n boegoe met cider A En net so duskant die spruitjie, D Speel ek "red river valley" op my bekfluitjie A Om 'n stasie word ek tagtig, D en Willemiena lyk so pragtig A Ons doen die "foxtrot" op die voorstoep, D Op die sakkie-sakkie maat van ou boeppens Doep [Chorus] G D Ja, ek kyk elke dag hoe die beeste wy A D En ek kla maar so oor die boerdery G D Altyd sweet en so bitter ly A D My plaas se naam bly " Lekkerkry"..... [Outro] D A D A D G D A D G D A D
Видео клип
Основные табулатуры аккордов, бой