Adam Tas — Draadloosdae

Текст песни с аккордами

    	    	Вступление

[Intro]
Ab Db Ab
Ab Eb Ab

[Verse 1]
     Ab                     Db        Ab
Die son gooi mirages in die vaal ou Karoo
   Fm               Ab                  Eb
My pa draai die Blaupunkt sy volume tot bo
          Ab         Eb      Db          Ab
En ons luister vir Elvis Oom Ge en Koos Doep
        Fm        AB            Db   Eb           Ab
En die ou bruin Audi vreet die myle stuk vir stuk op
         Ab               Db           Ab
In die klipkerk se skadu op Graaff-Reinet
        Fm            Ab                         Eb
Is die bruin kar se tank vol en die drywer mik regs
   Ab       Eb              Db         Ab
Om na die verkwikking weer rigting te kry
        Fm        Ab     Db        Eb     Ab
En die windpomp waai vir my as ons verby ry

[Chorus]
     Ab                  Db    Ab
En onthou jy nog die draadloosdae?
     Ab            Fm    Eb
Van storietyd of siembamba
       Ab   Fm              Db       Ab
En my oupa wat tussen die stasies wonder
  Ab     Fm        Eb     Ab
Waar de hel is André Stander
     Ab                  Db    Ab
En onthou jy nog die draadloosdae?
     Ab           Fm   Eb
Met Ouma wat so biddend vra
           Ab     Fm              Db       Ab
“Sal die weerman ons van die reën kom vertel?”
     Ab         Fm    Eb   Ab
Wat sy op haar knieë bly bestel
    Ab         Fm     Eb   Ab
Wat sy op haar knieë bly bestel

[Instrumental]
Ab Db Ab
Ab Eb Ab

[Verse 2]
     Ab                        Db         Ab
En sometimes verlang ek na die ou Karoo plaas
        Fm          Ab                           Eb
Met sy wilgerboom sunsets en die draadloos wat blaas
           Ab    Eb           Db           Ab
Ja die eighties voel soos 'n duisend jaar terug
       Fm         Ab                Db Eb       Ab
Maar Koos Doep se woorde hang vir altyd in die lug
        Ab                    Db        Ab
En 'n glimlag lê diep in die lyne om sy oë
       Fm                 Ab                          Eb
Van 'n man wat net in die Bybel en die twee uur nuus glo
       Ab         Eb         Db         Ab
En 'n kort ronde tannie wat agter hom staan
        Fm            Ab              Db       Eb         Ab
Met ‘n vaddoek en 'n vliëplak sal sy self die droogte verjaag

[Chorus]
     Ab                  Db    Ab
En onthou jy nog die draadloosdae?
     Ab            Fm    Eb
Van storietyd of siembamba
       Ab   Fm              Db       Ab
En my oupa wat tussen die stasies wonder
  Ab     Fm        Eb     Ab
Waar de hel is André Stander
     Ab                  Db    Ab
En onthou jy nog die draadloosdae?
     Ab           Db     Eb
Met Ouma wat so biddend vra
           Ab     Fm              Db       Ab
“Sal die weerman ons van die reën kom vertel?”
     Ab         Fm    Eb   Ab
Wat sy op haar knieë bly bestel
    Ab         Fm     Eb   Ab
Wat sy op haar knieë bly bestel		
    

Видео клип

Основные табулатуры аккордов, бой

Аккорды
TopAkkord.ru