Текст песни с аккордами
Вступление [Intro] B G#m B G#m [Verse 1] B Die herfs lê roesbruin in jou hare B En die middernagmaan het ‘n trourok aan B Dis net ek en jy wat sonder skadu’s staan G#m en soos skimme in die mis E F# B Normaalwees se laaste trein gemis [Instrumental] B G#m [Verse 2] B En die dagbreek het ons onkant gevang B Toe sy rooigloed skielik aan die takke hang G#m Teen die voet van die Wintersberg E F# B Word jou rooiwynhart my herberg [Chorus] E Maar die reën het steeds nie gekom nie G#m Nie eens die kaktus wou meer blom nie B Is als dan tevergeefs? E En ek speel op my ou ramkiekie G#m Jy sê “Die Here is nie meer hier nie B Het Hy weggegaan?” E B Daar dryf psalms in die fonteine G#m F# Dit is Dawid se mooiste lyne B En hy praat van jou, my melk en heuning vrou [Instrumental] B G#m [Verse 3] B Kom sing jou hallelujahs-nagwag G#m Tot die dag in stukkies om ons breek B En kom dans jou tango in my lyf se gange G#m Met die bloed wat droog word op jou hande E F# B Om koebaai te sê bly maar wreed [Verse 4] B En spaar vir my ‘n splinter-winter laatmiddagson G#m En wag vir my op die voorstoep as die herders huis toe kom B En as die wind die sterre doodwaai G#m En die maan die see indryf E F# B Bou ek my paintings op die canvas van jou lyf [Chorus] E Maar die reën het steeds nie gekom nie G#m Nie eens die kaktus wou meer blom nie B Is als dan tevergeefs? E En ek speel op my ou ramkiekie G#m Jy sê “Die Here is nie meer hier nie B Het Hy weggegaan?” E B Daar dryf psalms in die fonteine G#m F# Dit is Dawid se mooiste lyne B En hy praat van jou, my melk en heuning vrou
Видео клип
Основные табулатуры аккордов, бой