Appel — Kom En Le My Neer

Текст песни с аккордами

    	    	Вступление

[Intro]
A

[Verse 1]
 A                            F#m
Ons is soms te emosioneel, verloor ons self, ons self beheer
     D                                  A     E
Ja woord wen klip want woorde maak ons seer
     A                                F#m
Ek dwaal gereeld op niemand's pas, ek soek konstant na groener gras
        D                                    A    E
Na die een wat in my, die een wat by my sal pas

[Chorus]
              D           A
So kom lê my neer, lê my neer
           E                        F#m
Wys my wat ek mis, wat jou hart van vol is
                    D            A
So kom en vat die seer, vat my seer
               E     D        A
En lê my vir altyd langs jou neer

[Verse 2]
      A                                       F#m
Ons praat te gou en dink nie wat ons sê, wil eintlik net 'n goeie einde hê
       D                                A     E
Maar almal is bang, bang om 'n kans te vat
  A                                F#m
Soort soek soort en keer op keer bewys myself, gereeld verkeerd
        D                                A     E
Dat 'n mens soos ek nie sonder jou kan leef

[Chorus]
              D           A
So kom lê my neer, lê my neer
           E                        F#m
Wys my wat ek mis, wat jou hart van vol is
                    D            A
So kom en vat die seer, vat my seer
               E     D        A
En lê my vir altyd langs jou neer

[Bridge]
           F#m                        D
Sal jy die vuur vir my aansteek, die hitte in my kweek
   A                     E
By my staan al word ons oud?
          F#m                     D
Sal jy my dra deur die vrees, 'n lig vir my wees
        A               E
As dit koud is my warm hou?

[Chorus]
              D           A
So kom lê my neer, lê my neer
           E                        F#m
Wys my wat ek mis, wat jou hart van vol is
                    D            A
So kom en vat die seer, vat my seer
               E     D        A
En lê my vir altyd langs jou neer

              N.C
So kom lê my neer, lê my neer
Wys my wat ek mis, wat jou hart van vol is
So kom en vat die seer, vat my seer
En lê my vir altyd langs jou neer

              D           A
So kom lê my neer, lê my neer
           E                        F#m
Wys my wat ek mis, wat jou hart van vol is
                    D            A
So kom en vat die seer, vat my seer
               E     D        A
En lê my vir altyd langs jou neer		
    

Видео клип

Основные табулатуры аккордов, бой

Аккорды
TopAkkord.ru