Текст песни с аккордами
Вступление [Intro] D A Bm A |----|----|----|----| (x2) [Verse 1] D Bm Ek het ‘n vriendin ver by die blou see D Teen die hang van Tafelberg D As die son sak Bm D Speel sy die mooiste melodiëe D Bm Haar vingers ken die pad opgesluit in wit en swart D Die klavier se grootste vreugde Bm hartseer en verlange D verstaan die hart se diepste smart [Chorus] D Dsus4 D Em7 Ja, die hele wêreld word stil, en luister in die donker uur A Bm Na die naggeluide van Lisa se Klavier D Dsus4 D Em Ja, die hele wêreld word stil, en luister in die donker uur A Bm Na die naggeluide van Lisa se Klavier [Verse 2] A D Bm Lisa kan nie ophou as sy eers begin het nie, D Sy laat my nooit huistoe loop Bm Of afskeid neem D Voor my laaste sigaret nie Bm Ek staan op haar balkon, en drink haar appelkoostee D Kyk uit na Kaapstad in die nag Bm Die liggies, en die swart D Swart see [Chorus] N.C. D Dsus4 D Em Ja, die hele wêreld word stil, en luister in die donker uur A Bm Na die naggeluide van Lisa se Klavier D Dsus4 D Em Ja, die hele wêreld word stil, en luister in die donker uur A Bm Na die naggeluide van Lisa se Klavier [Instrumental] D A Bm A |----|----|----|----| D A Bm A |----|----|----|----| [Verse 3] D En onder op die sypaadjie Bm Sien ek die bergie en sy maat D Staan op en opkyk ver na bo Bm D Vannuit die vullis van Oranjestraat D Hulle ken al lank die klanke Bm Wat uit haar woonstel stroom D Lank na twaalf, met die deure oop Bm Al moan die bure ookal hoe D Word Lisa elke boemelaar se droom [Chorus] N.C. D Dsus4 D Em Ja, die hele wêreld word stil, en luister in die donker uur A Bm Na die naggeluide van Lisa se Klavier D Dsus4 D Em Ja, die hele wêreld word stil, en luister in die donker uur A Bm Na die naggeluide van Lisa se Klavier
Видео клип
Основные табулатуры аккордов, бой