Текст песни с аккордами
Вступление [Intro] G [Verse] dis in die oggendblou C op die ou Kaapse Weg Em ons het vêr gaan ry G C Em en jy wou bly by my G ons het whiskey gedrink C in jou klein kombuis Em D ek het vuur gemaak en G C Em G als het geruik na die nuwe reën C o, Here, is sy nou Em uiteindelik die een? [Pre-Chorus] C G D jou jare is ligte Em D sit soos silwer in jou hare C G D my jare word ligte Em is gewigloos in jou hande [Chorus] C Em D C hou al jou laaste dae vir my Em ek bring iets vir die son D C iets vir die pyn Em D C hou al jou laaste dae vir my Em ek bring iets vir die son G iets vir die pyn [Verse] D in die laatmiddaglig G C na 'n lang, harde reën Em D G jy't jou hand gegee en C Em D G ons was stukkend, maar een G ons het heel aand gedans C om 'n belofte te maak Em D ek het iets gesien en G C Em D als het gelyk na die nuwe plan C o, Here, het U nou Em D C uiteindelik 'n man uit my gemaak? [Pre-Chorus] C G D En jou jare is ligte Em D sit soos silwer in jou hare C G D my jare word ligte Em D is gewigloos in jou hande C Em D Ooh, Ooh C Em D Ooh, Ooh C Em D Ooh, Ooh C Em D Ooh, Ooh [Chorus] C Em D C hou al jou laaste dae vir my Em ek bring iets vir die son D C iets vir die pyn Em D C hou al jou laaste dae vir my Em ek bring iets vir die son G iets vir die pyn [Instrumental] G D G C Em D G G D G C Em D G [Outro] C G D Em D C G D Em D G
Видео клип
Основные табулатуры аккордов, бой