Spoegwolf — Voel Jy Dit Ook

Текст песни с аккордами

    	    	Вступление

[Intro]
A

[Verse]
                             F#m
Jy vra dat ek die handduk aangee
         D
Nee, die joune nou
        A            D   D
Als is suurlemoen en son

 A                    F#m
Jy soek 'n roek om te dra
          B
Nee, nie daai een nie
D     E                     D   D
Daar dans 'n kind in ons gordyn

[Bridge]
        A                D    D
Ek wil nou al my planne ruil
                F#m
Alles wat ek gedoen het
           E         D
Vir 'n sondag by die huis

             F#m            E
Jy bring die blomme uit die voortruin
F#m            E        D
Blomme uit die voortruin

[Chorus]
             A
Voel jy dit ook?
         E            F#m   D
Waar jy gaan, waar jy gaan?
           A           E       F#m
In al die rook is dit ons wat saam
         D         A         E          F#m
Deur die heelal val die skemer uitbrand
         D         A         E          F#m E A
Deur die heelal val die skemer uitbrand

[Verse]
                 F#m
Ek wou di wêreld hê
          D               A       E       D
Noudat ek ouer is sou ek meer wou gee as gryp
A                    F#m
Ons word soos brode gebreek
     D
Om ander te dien
         A     E      D
Med die laste van my lyf

[Bridge]
        A          E
Wil ek nou al my planne ruil
                F#m
Alles wat ek gedoen het
          E           D
Vir 'n sondag by die huis

              F#m            E
Jy bring die blomme uit die voortruin
F#m             E        D
Blomme uit die voortruin

[Chorus]
             A
Voel jy dit ook?
         E            F#m   D
Waar jy gaan, waar jy gaan?
           A           E       F#m
In al die rook is dit ons wat saam
         D         A         E          F#m
Deur die heelal val die skemer uitbrand
         D         A         E          F#m E F#m
Deur die heelal val die skemer uitbrand		
    

Видео клип

Основные табулатуры аккордов, бой

Аккорды
TopAkkord.ru