Текст песни с аккордами
Вступление [Verse 1] C F C Jy vertel my van 'n land en sy legendes, C F C En van sprokies wat deur dik en dun bestaan F G Liefde wat te sterk was, C G Am7 Vir towenaarellendes; C F G C Liefde wat ons weet kan nooit vergaan C F C Ek weet daar’s niemand wat die wêreld weer kan wysmaak, C F C Want daar’s niemand wat sal glo wat ons twee het, F G Sonder helde, sonder hemele; Em G Am7 waar wyse hekse waak, C F G C Het jy my met ‘n prins se hart kom red [Chorus] C G In al die fabels en verhale saam F C Was daar nog nooit 'n vreemdeling C G F Met liefde wat deur alles staan soos jy C G Elke keer as die boek toeslaan, F C Fluit-fluit jou storie’s uit, C G F Wil ek weet of jy bestaan vir my, F C 'n Held vir my, 'n held vir my? C F C Daar’s 'n pyl-en-boog in al jou hart se woude, [Verse 2] C F c En jy skiet briefies oor my grys kasteel se muur F G Buite staan jou goue koets C G Am7 Wat heelnag deur die koue C F G C Vlinders volg en dwergies laat bestuur C F C En jou swaard hang reg om reuse te verower, C F C Want jy weet vir jou sal ek dieselfde doen F G Wolwe wag om elke draai Em Am7 En dan is daar nog rowers, C F G C Vat my nou, voor ander dit dalk doen [Chorus] C G In al die fabels en verhale saam F C Was daar nog nooit 'n vreemdeling C G F Met liefde wat deur alles staan soos jy C G Elke keer as die boek toeslaan, F C Fluit-fluit jou storie’s uit, C G F Wil ek weet of jy bestaan vir my, F C 'n Held vir my, 'n held vir my? [Instrumental] C G Am F G C [Chorus] C G In al die fabels en verhale saam F C Was daar nog nooit 'n vreemdeling C G F Met liefde wat deur alles staan soos jy C G Elke keer as die boek toeslaan, F C Fluit-fluit jou storie’s uit, C G F Wil ek weet of jy bestaan vir my, F C 'n Held vir my, 'n held vir my?
Видео клип
Основные табулатуры аккордов, бой