Текст песни с аккордами
Вступление [Verse 1] E F#m Anders as ander wat altyd verander A E En skielik in die donker verdwyn E F#m Lewe jy in my en lewe jy vir my en A E Sal jy altyd voor my verskyn [Bridge 1] A E Onder my vlerk sal daar plek vir jou wees as jy B E Eendag besluit dis jou huis A E Iewers is daar iets wat vir my vertel daar’s 'n B C#m Kans dat ons paaie sal kruis A E Saam in 'n droom vir nou eendag wys ek jou B E Al ons drome word waar [Chorus 1] E F#m A E Kyk hoe lyk ons nou, E F#m A E Kyk hoe lyk ons nou, [Verse 2] E F#m Jou ligte verdwyn in die muur van die nag en ek A E Wonder of jy dink dit is reg E F#m Miskien los die stilte net een van ons wees A E Terwyl die ander een bly is hy’s weg A E Niks maak so seer soos 'n klop aan die deur en 'n B E F# G# Stem wat klik of jy kan wees [Bridge 2] A E Die prys van alleen wees kan eendag 'n seën wees B C#m As jy aan die anderkant staan A E Die prys van alleen wees kan huil in die reën wees B E Vir altyd as liefde vergaan [Chorus 2] E F#m A E Kyk hoe lyk ons nou, (Anders as ander wat altyd verander en skielik in die donker verdwyn) E F#m A E Kyk hoe lyk ons nou, (Lewe jy in my en lewe jy vir my en sal jy altyd voor my verskyn) A E A B Kyk hoe lyk ons nou E Kyk hoe lyk ons nou
Видео клип
Основные табулатуры аккордов, бой
