Theunis — Onbeskryflik Groot

Текст песни с аккордами

    	    	Вступление

Theunis - Onbeskryflik Groot


[Intro]

   C G Am F C G F


[Chorus]

               C              G
   U liefde is onbeskryflik groot
           Am                      F
   U het U Seun afgestaan aan die dood
   C                    G
   Om vir my sondes te sterf
               Am            F
   En my vir U koninkryk te werf
             C             G
   U sal vir altyd by my bly
          Am          F
   U lewe hier binne in my
 C            G
   En verewig sal ek strewe
      Am     F            C
   Om voluit net vir U te lewe


[Verse]

  C                       Em
    My hele lewe lank het ek gedink
 Am                   F  G
    Ek is 'n kind van U
  C                Em
    Maar ek was verblind
                               Am
    Ek moes nog waarlik vir U vind
                   F               G
    Ek het geen verhouding met U gehad nie
  C                 Em
    Toe kom daar 'n dag waar U saggies
                   Am
    Fluister in my hart
                         F         G
    En U spreek diep tot in my siel
  C         Em                       Am
    En ek besef ek het nodig vir die res
                     F          G
    Van my lewe om U Naam te verheerlik


[Chorus]

               C             G
   U liefde is onbeskryflik groot
           Am                      F
   U het U Seun afgestaan aan die dood
   C                    G
   Om vir my sondes te sterf
               Am           F
   En my vir U koninkryk te werf
             C            G
   U sal vir altyd by my bly
          Am          F
   U lewe hier binne in my
 C            G
   En verewig sal ek strewe
      Am     F            C
   Om voluit net vir U te lewe


[Bridge]

Am                        Em
   Ek kan nie glo dat U soveel omgee vir my nie
Am                              F        G
   Ek is maar net 'n ondankbare sondaar
Am                                 Em
   Dit gaan werklik my verstand te bowe
             Am
   Hoe U vir Jesus kon laat sterf
   F            G
   Sodat ek kon lewe


[Last Chorus]

                    C             G
   Want U liefde is onbeskryflik groot
           Am                      F
   U het U Seun afgestaan aan die dood
   C                    G
   Om vir my sondes te sterf
               Am           F
   En my vir U koninkryk te werf


               C             G
   U liefde is onbeskryflik groot
           Am                      F
   U het U Seun afgestaan aan die dood
   C                    G
   Om vir my sondes te sterf
               Am           F
   En my vir U koninkryk te werf
             C           G
   U sal vir altyd by my bly
          Am         F
   U lewe hier binne in my
 C            G
   En verewig sal ek strewe
      Am     F            C
   Om voluit net vir U te lewe


[Tag]

               G
   Ooh who hoo whoa
               Am
   Ooh who hoo whoa ho
   F             C
   Net vir U te lewe
            G
   Ooh who hoo whoa
               Am
   Ooh who hoo whoa ho
          F             C
   Ek sal voluit vir U lewe		
    

Видео клип

Основные табулатуры аккордов, бой

Аккорды
TopAkkord.ru