Текст песни с аккордами
Вступление [Intro] Em C G Em C G [Verse 1] Em C Dit voel asof ek jou vir G die eerste keer ontmoet het Em C en voel asof ek jou weer G vanvoor af leer ken Em C en kan dit wees dat ek jou G die eerste keer gesoen het Em op daardie strand C G met daai rowwe rowwe see [Verse 2] Em C G my gedagtes dwaal hier rond hier in my kop Em van Centurion dae C G in Johannesburg son Em C van weerligstrale G en donker wolke Em het jy my kalm gehou C G deur al daardie storms [Chorus] Em C G O as jy lag dan lag ek saam Em C G O ja die wêreld kan vergaan Em C soen my een keer in my nek G en ek vergeet van hierdie plek Em en dink aan jou C G met jou blou ôe in die son. Em C G O as jy lag dan lag ek saam Em C G O ja die wêreld kan vergaan Em C soen my een keer in my nek G en ek vergeet van hierdie plek Em en dink aan jou C G met jou blou ôe in die son. [Interlude] Em C G (repeated 4 times with fingerpicking solo) [Verse 3] Em C G Daar's tye wat ek my kop Em net laat sak want die hemel weet C G dis moeilik daar buite Em C maar hier by jou voel ek veilig G hier by jou is ek gelukkig Em C G hier by jou kan die wêreld maar gaan. [Verse 4] Em C Sonstrale Weskus G is alles wat my regruk Em C G met die blou berge op die horison Em C in die verte le die stof G soos warrelwinde hier ontplof Em C en die hande op die dakke G skud hulle kop [Chorus] Em C G O as jy lag dan lag ek saam Em C G O ja die wêreld kan vergaan Em C soen my een keer in my nek G en ek vergeet van hierdie plek Em en dink aan jou C G met jou blou ôe in die son. Em C G O as jy lag dan lag ek saam Em C G O ja die wêreld kan vergaan Em C soen my een keer in my nek G en ek vergeet van hierdie plek Em en dink aan jou C G met jou blou ôe in die son.
Видео клип
Видео пока не добавлены
Основные табулатуры аккордов, бой